• Tools
  • Oor ons
    • Oor ons
    • Kontak Examinare
    • Schedule a meeting
    • News
    • Customer Service
      • Svenska
      • English US
      • English UK
      • Deutsch
      • Italiano
      • Norsk
      • Dansk
      • Suomi
      • Nederlands
      • Français
      • Español
      • ไทย
      • 日本語
      • 简体中文
      • العربية
      • Русский
      • Português
      • Tagalog
      • Polski
      • Українська
      • Ελληνικα
      • Македонски
      • Icelandic
      • Lietuvos
      • Czech
      • Afrikaans
      • Estonian
      • Swahili
      • မြန်မာစာ
      • 한국의
      • Cрпски
      • Bahasa Indonesia
    • Teken in
  • Oor ons
  • Kontak Examinare
  • Schedule a meeting
  • News
  • Customer Service
 
All  Business Services Class Evaluator Clinic Evaluator Delivery Evaluator Developer Tutorials Examinare Scale Find Market Researchers Food Evaluator Phone Surveys Pocket Response Postal Survey Stay Evaluator Store Evaluator Survey Kiosk System Survey Tools Why Cancel 

Qualitative employee survey at a fixed price.

Since 2006 Examinare has collected more than 26 million questionnaire responses. A large part of these responses was received as a part of employee surveys. After such a long experience we have become...

Lees meer

Watter Vrae om te Vra in Jou Kliënte Opnames?

Ons ontvang gereeld vrae vanaf ons kliënte en voornemende kliënte oor watter vrae hulle op hulle opname vraelyste hoort aan te bring. Die belangrikste aspek om te oorweeg is die feit dat die doel van...

Lees meer

New Design and new services - Happy 2021!

We all have had the turbulent year 2020, the Corona virus has made its impression in the world and making some businesses change their ways, some has stopped operations and some have scaled-down.We here...

Lees meer

Market Research in Facebook

As of olden days, wanting to get the attention and understanding of your customers, you would always need to pay a great cost for the needed information. Market Research on Facebook makes us understand...

Lees meer

Here's how to avoid making the most common mistakes, when sending NPS surveys.

Here at Examinare, we create Net Promoter Score measurements, also called NPS surveys for customers, who measure customer experience and identify challenges. NPS is a short survey that is normally sent...

Lees meer

Unique offer to Real Estate Companies: Housing survey at fixed prices.

We at Examinare have been working for a long time to make surveys and knowledge about them available to all industries. In the current situation, it is not easy to manage the conducting of surveys for...

Lees meer

Herfs, ʼn tyd vir nuwe insigte.

Ons wil jou eerstens graag bedank dat jy ons nuusbrief lees en ons is baie bly om die nuutste nuus vanaf die opname industrie te kan versprei. Vir ons hier by Examinare was dit ʼn opwindende lente en somer...

Lees meer

Verwelkom nou DeliveryControl, ʼn vereenvoudigde Aflewerings Beheer sisteem vir E-handel, met ingeboude CSAT (Kliënt Tevredenheid Indeks).

Ons het by Examinare ʼn fantastiese 2016 Lente seisoen beleef. Ons het nie net ons opname toepassing opgedateer met ʼn besonderse nuwe ontwerp nie, maar ons het ook ons wolkbedienaar opgedateer na ʼn volgende...

Lees meer

Klant tevredenheid opnames is meer gewild indien dit beskikbaar gemaak word deur die hotel self.

Kliënteopname word toenemend meer gewild, veral wanneer dit direk van die hotel beskikbaar gemaak word, en die gewildheid van die algemene vraelyste uit die besprekingsbladsye het gedaal. “– Kliënte...

Lees meer

Blits opnames as integrale deel van die werksvloei in suksesvolle maatskappye.

«Stel jou bestuurder belang in jou mening wanneer daar werksdoelwitte opgestel word?», «Is jy bewus van jou maatskappy se strategiese doelwitte en verstaan jy hulle?», «Inagnemend verlede week se...

Lees meer

Relevante Menslike Hulpbronne strategie is die sleutel tot ontwikkeling en voortuitgang.

Bevoegde sakebestuur was nog nooit ʼn maklike of eenvoudige taak nie. Die oulike persoonlikheid van ʼn leier of die indrukwekkende belegging van aandele is nie genoeg om die permanente sukses van ʼn maatskappy...

Lees meer

Hoe om ʼn besonderse SMS Opname saam te stel.

Al hoe meer mense besit deesdae selfone. Dis hoekom ons by Examinare vanaf 2009 reeds duisende SMS opnames gestuur het vir beide Sweedse en Internasionale ontvangers. Daar is verskriklik baie wat met SMS...

Lees meer

Hoe Om ʼn Kragtige Beroepsbelange Opname Te Ontwerp?

Ons beroep beslaan ʼn aansienlike deel van ons lewens. Dit verseker finansiële ondersteuning vir ons bestaan, en laat toe dat ons professioneel ontwikkel. Die regte loopbaan keuse gun jou nie net die...

Lees meer

Wat sou jy jou kliënte vra voor hulle jou kliënte word?

Wat sou jy vra as jy vandag 1000 mense eenvoudig kon vra wat werklik vir hulle saak maak? Dink jy jy sou ʼn beter begrip kry in jou manier van kommunikasie met kliënte wat jou dienste wil koop? Dis...

Lees meer

Evalueer jou werkplek met Examinare se psigososiale werkomgewing-opname.

Die donker figuur van ʼn werknemer wat nie geskik is vir verskeie tipe werksgeleenthede nie kom gereeld voor en nie net in bestuurs posisies nie. Meeste werksplekke het personeellede wat beter waardeer...

Lees meer

Voordele van skool opnames.

Na ʼn kind sy kleuterskool jare voltooi het, moet hy aanbeweeg na ʼn sekondêre opvoedkundige instelling wat ʼn kritiese en fundamentele rol in sy lewe speel. Dit het ʼn direkte inpak, nie net in die verkryging...

Lees meer

Evalueer die diens van jou motor met Examinare se Motor Diens Tevredenheid Opname.

Indien jou besigheid die diens van motors aanbied, is dit baie belangrik om kliënt tevredenheid te behou. Daar is verskeie maniere om hierdie assessering te maak. Baie mense doen dit egter nie op ʼn gereelde...

Lees meer

Hoekom is klaskamer opvolg opnames so belangrik?

Die nut vir opleiding in verskeie programme of om verskillende kursusse op verskillende ouderdomme en werksomstandighede te kan bywoon gebeur dwarsdeur ʼn persoon se loopbaan en lewe. Die hoofdoel van...

Lees meer

Evalueer die tevredenheid van jou gaste met Examinare se hotel vraelys.

In diensbedrywe soos hotelle, is dit baie belangrik om jou kliënte te kan bedien nie net wanneer hulle besluit om by jou hotel te oornag nie. Die diens moet verleng word tot na hulle verblyf, en hiermee...

Lees meer

Evalueer jou bestuurder deur 360-grade opnames.

Verbeterings kan in enige organisasie aangebring word deur die evaluasie van die bestuur. Die maatskappy kan ook baat vind deur te weet dat die beheerspan van ʼn organisasie ook kan ontwikkel en kan leer...

Lees meer

Ontwerp deurlopende bystand monitering en terugvoer deur SMS, e-pos of telefoon.

Dit is geen geheim dat die ondersteunings afdelings van maatskappy oor die algemeen onderbeman is en te min personeel aan diens het. Kliënte word dikwels blootgestel aan lang wagperiodes wanneer hulle...

Lees meer

Volg opleidings sessies op met Examinare.

Deur gebruik te maak van opleidings sessie opvolgings bied aan jou die gulde geleentheid aan om inligting in te win oor hoe goed jou produk of diens gebruik kan word. Dit verhoog die hoeveelheid verkope...

Lees meer

Skep maklik 360-grade en ander personeel opnames.

Jy het dalk al voorheen die term 360-grade opname gehoor, maar was nog nooit een honderd persent seker wat so ʼn standaard 360-grade opname vir jou besigheid kan beteken nie. Hierdie tipe opname word gebruik...

Lees meer

Hoe om probleme te vermy in die voorbereiding van Pediatriese Pasiënt Tevredenheid Opnames.

Pediatriese pasiënt tevredenheid opnames in ʼn baie ingewikkelde proses. Dit verlang ʼn professionele benadering in die ontwerp en implementasie daarvan, kennis van sielkunde en baie fynere besonderhede...

Lees meer

Wenke vir Tevredenheid Opnames vir Ouers.

Tevredenheid Opnames vir Ouers is vandag onmisbaar in die ontleding, ontwikkeling en verbetering van die opvoedkundige proses. Na ʼn sekere ouderdom, spandeer kinders baie van hulle tyd in opvoedkundige...

Lees meer

Verpleegkundige Tevredenheid Opname Kenmerke.

Wanneer daar ʼn verpleegkundige tevredenheid opname geskep word, sukkel sommige mense met die korrekte samestelling daarvan om sodoende die nodige data te kan ontvang. Ons sal in hierdie artikel ʼn paar...

Lees meer

Verduideliking van Bank Kliënt Tevredenheid Opnames.

Hoekom is ʼn Bank Kliënt Tevredenheid Opnames die beste manier om jou besigheid te laat groei? Dis maklik! Die beste manier om kliënte tevrede te stel, is om kliënte self te vra wat hulle nodig het!...

Lees meer

Skep ʼn Lugredery Kliënt Tevredenheid Opname deur Examinare.

Ons bied by Examinare ʼn Lugredery Kliënt Tevredenheid Opname aan waarmee jy kan begin. Indien jy meer inligting wil byvoeg kan ons jou hiermee ook bystaan. Lughawens word al hoe meer mededingend, en...

Lees meer

Sweedse gesinne ry nog rond, ongeag van brandstof verhogings.

Daar is nie veel bestuurders in Swede wat nie agter gekom het dat die brandstof pryse op ʼn gereelde basis verhoog word nie. Ons het besluit om Sweedse gesinne te vra of hulle dieselfde lewensstandaard...

Lees meer

Because Feedback is Everything.

Examinare, world-wide Market Research Company aimed to provide Consultant Services and Softwares for the all Companies from the Startup to the Growing Multinational Corporations.

Examinare – to examine, evolve and supply feedback while keeping users in focus.

Customer Service

Support: support@examinare.com
Customer Service
Kontak Examinare
Cookies
Privacy Policy
Integrity & Security
Terms & Conditions
Examinare API

Oor ons

Kontak Examinare
Schedule a meeting
News
Sales: sales@examinare.com

Examinare AB

Krinova Science Park
SE-291 39 Kristianstad
Sweden

+46855926800
 

Examinare is a registered trademark of Examinare AB. Copyright 2006-2021.

About security: About Cookies , Privacy Policy , Integrity & Security