Wat sou jy jou kliënte vra voor hulle jou kliënte word?

2014-04-11

Wat sou jy vra as jy vandag 1000 mense eenvoudig kon vra wat werklik vir hulle saak maak?

Dink jy jy sou ʼn beter begrip kry in jou manier van kommunikasie met kliënte wat jou dienste wil koop?

Dis geen geheim dat die personeel van Examinare graag terugvoer geniet nie. ʼn Gedagte of ʼn gesproke woord vanaf iemand wat ʼn idee het oor iets wat gebruik kan word om iemand anders se bemarkingsveltog te vergroot. Ons gee graag aan jou die inligting wat jy nodig het om jou besigheid sterker te maak, en vanaf Oktober verlede jaar het ons ons sisteem begin integreer teen een van die grootste verskaffers ter wêreld, waar jy as ons kliënt jou Marknavorsing kan ontwerp en slegs betaal vir die stemme wat jy benodig.

Dit beteken dat indien jy graag meer wil uitvind van wat die skrynwerker in Duitsland dink van die nuwe spykergeweer wat jy van plan is om te vervaardig, maak hierdie manier van marknavorsing baie nuwe deure vir jou oop. Jy kan deur middel van stemme van die publiek al die nodige inligting ontvang vir verbeterings en dit is ʼn uitstekende manier om in die jare vorentoe ʼn wegspring kans te gee!

Maak kontak met ons deur e-pos by info@examinare.com en ons maak seker dat al jou marknavorsing die regte en grootste mark bereik en dat dit beantwoord word.

This article is about our Business Services.
Read more on how we can help you.

Lees meer

Kontak Examinare

+46855926800


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

9+1= *

Newsletters from Examinare