Klant tevredenheid opnames is meer gewild indien dit beskikbaar gemaak word deur die hotel self.

2015-10-01

Kliënteopname word toenemend meer gewild, veral wanneer dit direk van die hotel beskikbaar gemaak word, en die gewildheid van die algemene vraelyste uit die besprekingsbladsye het gedaal. “– Kliënte wil graag hotelle bystaan om te verbeter sodat hulle weer ander mense kan aanbeveel om daar te bly.”

Wanneer gaste ʼn hotel besoek wat nie heeltemal tot hulle standaard presteer nie, sal die gas dit nie altyd oordra aan die personeel nie. Gewoonlik sal hulle slegs kla oor vuil of nie-sanitêre fasiliteite wat hulle verblyf op daardie tydstip direk beïnvloed het.

Wanneer ʼn gas in ʼn hotel oorbly wat nie hulle verwagtinge nakom nie en wat verhoed dat hulle weer soontoe sal terugkeer, is hulle normale reaksie om aan almal van hulle slegte ondervinding te vertel. Indien hulle egter ʼn puik uiteengesette opvolg opname ontvang word wat nie te veel tyd in beslag sal neem om in te vul nie, sal hulle dit gewoonlik beantwoord.

ʼn Gewone opvolg opname vanaf ʼn algemene besprekingsblad sal gewoonlik geïgnoreer word deur die kliënt aangesien hy geen nut daarin sien om dit in te vul nie. Indien die kliënt egter dieselfde opname ontvang wat direk van die hotel af gestuur word sal hy gewoonlik die tyd neem om dit in te vul. Daar is gevind dat tot 50% van die gaste die opname sal invul sodra hulle die kennisgewing van die hotel per e-pos ontvang.

ʼn Groot deel van die klagtes wat nie oor die toonbank van die hotel genoem word nie, is waardevolle inligting wat nooit die bestuur van die hotel bereik nie, tensy die hotel self die Kliënt Tevredenheid Opname uitstuur aan die gaste.

Indien die hotel self die Kliënt Tevredenheid Opname uitstuur sal hulle gewoonlik tot 50% terugvoer ontvang indien hulle die regte toepassings implementeer. Examinare AB voorsien hotelle met Hotel Kliënt Tevredenheid Opname Oplossings waardeur elke kliënt ʼn Tevredenheid Opname gestuur word.

Die Hotel Kliënt Tevredenheid Opnames bereken outomaties die Kliënt Tevredenheid Indeks vir alle dele van die hotel. ʼn Groot deel van die sukses wat spruit vanuit die Hotel Koppelvlak oplossing is die feit dat alle gaste ʼn opvolg Opname ontvang en dat elke bespreking ingevoer word in die agtergrond data.

Om meer te lees oor die Hotel Kliënt Tevredenheid Koppelvlak Oplossing, kliek op die volgende skakel:

https://www.examinare.com/en/industry/hotel/

This article is about our Business Services.
Read more on how we can help you.

Lees meer

Kontak Examinare

+46855926800


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

6+2= *

Newsletters from Examinare