Evalueer jou bestuurder deur 360-grade opnames.

2014-03-13

Verbeterings kan in enige organisasie aangebring word deur die evaluasie van die bestuur. Die maatskappy kan ook baat vind deur te weet dat die beheerspan van ʼn organisasie ook kan ontwikkel en kan leer by diegene wat vir hulle werk.

Bestuur personeel moet altyd kan ontwikkel en verbeter, en dit is belangrik dat die verantwoordelike persoon dit kan toepas sonder dat daar vinger gewys word na wie watter vrae beantwoord het. Dus, deur gebruik te maak van Examinare se opname toepassing is dit moontlik om hierdie tipe monitering te kan doen sonder dat respondente se privaatheid in gedrang is. Om dit selfs meer privaat en beskermd te maak, kan Examinare konsultante sorg vir die afhandeling van die bestuur personeel se evaluasie en slegs daarna ʼn duidelike statistiese verslag deurstuur na die maatskappy.

Evaluasie van die bestuur deur ʼn 360-grade analise.

Die 360-grade analise is ʼn goeie manier om bestuur personeel uit alle afdelings van ʼn maatskappy te evalueer, en met die hulp van ons konsultante, sal die maatskappy personeel addisionele tyd hê om aan ander take aandag te gee. Die 360-grade analise is ʼn diens wat direk deur jou aangekoop kan word by Examinare AB, en hierdie diens behels ʼn pakket waar ons deurlopende kommunikasie verskaf en ook die uitslae aan die direksie oordra. Examinare kan ook ʼn behoefte ontledingsprogram, met die samewerking van die opleidings span, in werking bring.

Evalueer met Examinare se opname toepassing.

Indien jy wil het dat die Menslike Hulpbronne afdeling die bestuurpersoneel moet evalueer met behulp van Examinare se opname toepassing, is dit baie maklik om dit in werking te bring. Jy kan direk op ons webblad registreer vir ʼn 1-jaar gebruik van die opname toepassing. Na die afhandeling van die registrasie sal alles opgestel en in werking tree binne 15 minute en die Examinare ondersteuningspan is heeltyd beskikbaar om bystand te bied deur middel van die aanlyn gesels opsie, telefonies, of per e-pos.

Welkom aan die bestuurspan evaluerings diens deur die gebruik van die 360-grade opname deur Examinare. Kontak ons hier om ondersteuning te ontvang met die vraelyste, studies, en verwante dienste.

This article is about our Business Services.
Read more on how we can help you.

Lees meer

Kontak Examinare

+46855926800


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

4+9= *

Newsletters from Examinare