Verwelkom nou DeliveryControl, ʼn vereenvoudigde Aflewerings Beheer sisteem vir E-handel, met ingeboude CSAT (Kliënt Tevredenheid Indeks).

2016-07-08

Ons het by Examinare ʼn fantastiese 2016 Lente seisoen beleef. Ons het nie net ons opname toepassing opgedateer met ʼn besonderse nuwe ontwerp nie, maar ons het ook ons wolkbedienaar opgedateer na ʼn volgende trap, wat beter laai tye dwarsoor die wêreld lewer. Nou vir die volgende hoogtepunt!

Ons stel die DeliveryControl (deliverycontrolsurvey.com) voor, die besonderse aflewerings terugvoer platform vir e-handel. DeliveryControl kan gebruik word met alle bekende e-handel sisteme en CMS toepassings sonder API’s.

Dit is hoe Deliverycontrolsurvey.com werk.

Stap 1.

Jou kliënt voer sy/haar bestelling in en kom tot by jou ‘Dankie sê’ blad. Hier registreer ons sisteem outomaties die bestelling informasie en die kliënt inligting, om sodoende die e-pos uitnodigings van die CSAT vraelys te aktiveer.

 

Stap 2.

Jy versend die produk of diens en ons sisteem sal terselfdertyd outomaties ʼn kennisgewing ontvang dat hierdie bestelling uitgestuur is.

 

Stap 3.

Ons sisteem stuur die vraelys volgens jou instellings. Indien ʼn herinnering gestel is en die vraelys vir ʼn gesette tydperk onbeantwoord bly, sal die sisteem ʼn opvolg kennisgewing aan jou kliënt uitstuur. Na terugvoer ontvang is, kan jy die uitslae in regte tyd volg.

DeliveryControl werk foutloos saam met jou Examinare Opname Rekening.

Soos jy reeds weet, is ons Examinare span toegewy daaraan om jou met veilige data-storing te voorsien, en DeliveryControl is geen uitsondering nie. Aangesien DeliveryControl gebruik maak van Examinare API’s word alle inligting binne jou Examinare rekening gestoor en alle data-storing van jou ontvangers en opname uitslae word in Examinare gestoor. Slegs anonieme data word in DeliveryControl gestoor en dit kan nie verbind word met enige persoonlike inligting nie.

Wil jy graag volle aflewerings beheer uitoefen?

Begin gratis!

This article is about our Business Services.
Read more on how we can help you.

Lees meer

Kontak Examinare

+46855926800


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

7+6= *

Newsletters from Examinare