Herfs, ʼn tyd vir nuwe insigte.

2016-10-05

Ons wil jou eerstens graag bedank dat jy ons nuusbrief lees en ons is baie bly om die nuutste nuus vanaf die opname industrie te kan versprei. Vir ons hier by Examinare was dit ʼn opwindende lente en somer met nuwe integrasies en projekte. Ons het ook ons portefeulje uitgebrei met ʼn aantal platforms wat Examinare uitbreidings bevat vir diegene wat dit graag verlang.

Stay Evaluator – eenvoudige hotel gaste evaluasies.

stayeval

Stay Evaluator is ʼn diens verskaf deur Examinare vir klein en groot hotel besighede wat graag wil uitvind wat hulle gaste werklik dink. Om ʼn uittekening te registreer neem minder as 15 sekondes en dit affekteer geensins die daaglikse bedrywighede nie. Die meerderheid van ons kliënte ontvang meer as 52% van hulle antwoorde op die vraelyste deur middel van SMS en meer as 42% deur middel van e-pos.

Om jou gratis proeftydperk te begin of om meer te lees oor die diens gaan loer gerus na https://www.stayevaluator.com/af/

Why Cancel? Nou kan jy meer uitvind oor hoekom jou kliënte jou nuusbrief of dienste kanselleer.

whycancel-screenshot

Why Cancel staan besighede wat baie nuusbriewe uitstuur by, om uit te vind hoekom intekenare hulle nuusbriewe of dienste kanselleer. Why Cancel werk vir Aanlyn SaaS verskaffers om op te volg met hulle kliënte. Why Cancel kan geïntegreer word in vele nuusbrief verskaffers daar buite en ons maak seker jy ontvang die nodige bystand om dit gedoen te kry. Om meer uit te vind van hierdie diens en om jou proeftydperk te kan begin, loer gerus in by https://www.whycancel.com/af/

Kurseval – Kursus Evaluasies vereenvoudig.

kurseval-screenshot

Kurseval help jou om kursus evaluasies makliker af te handel. Kurseval funksioneer ook as ʼn vereenvoudigde register. Hierdie diens kan ook geoutomatiseer en uitgebrei word indien dit nodig sou wees. Om meer te lees oor hierdie diens, besoek gerus: https://www.kurseval.com/af/

Ons skep jou volgende opname vloei.

Ons bied die geleentheid aan om jou volgende uitgebreide opname vloei te bou. Stuur vir ons ʼn kwotasie navraag en ons kom so spoedig moontlik terug na jou toe.

Ons beste wense vergesel jou in hierdie 2016 Herfs seisoen, en ons hoop om spoedig weer van jou te hoor.

Beste Wense

Examinare Span

This article is about our Business Services.
Read more on how we can help you.

Lees meer

Kontak Examinare

+46855926800


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

1+1= *

Newsletters from Examinare