Skep maklik 360-grade en ander personeel opnames.

2014-03-11

Jy het dalk al voorheen die term 360-grade opname gehoor, maar was nog nooit een honderd persent seker wat so ʼn standaard 360-grade opname vir jou besigheid kan beteken nie. Hierdie tipe opname word gebruik om terugvoer te ontvang vanaf verskei verskillende vlakke in jou organisasie of oor ʼn spesifieke persoon binne die maatskappy. Dit kan ʼn bestuurder wees, ʼn nuwe aanstelling in administrasie, ʼn nuwe bystand personeellid of een van die huidige personeellede.

Dit is belangrik om die moontlikhede van 360-grade opnames te verstaan want dit mag dalk aandui op personeel opleiding in jou organisasie. Baie mense kan dalk wegskram van die persoonlike aandag wat aan hulle gegee word met die beantwoording van ʼn 360-grade opname. Hierdie is ʼn menslike faktor en kan hanteer word deur nie te persoonlike of direkte vrae te vra nie of om ʼn vennoot aan te stel wat jou opnames sal hanteer. Direkte vrae kan ook verwarrende antwoorde tot gevolg hê en sal jou nie die nodige inligting in die ontledings proses gee nie. By Examinare het ons uitgebreide ondervinding in alle tipes personeel opnames en in besonder in 360-grade opnames.

Met ons hulp kan ons maatskappy professionele en effektiewe 360-grade opnames uitvoer en die waardevolle antwoorde insamel met behulp van ons Examinare opname toepassing. Ons kan jou ook help met die ontleding van jou opnames, en antwoorde aan jou verskaf wat jou inkomste geleenthede en potensiaal uitwys.

Ons kan jou ook verseker dat jy toegang tot jou rekening binne oomblikke sal hê. Dit kan gebruik word vir enige tipe opname wat jy sou benodig. Hierdie maak geleenthede beskikbaar om een of meer kliënte opnames, web opnames of projek opvolg opnames te skep?

By Examinare kan ons ook integrasies ontwerp om jou uitslae direk aan jou IT sisteem te lewer.

Om te begin met ʼn 360-grade vraelys/opname vra asb. ʼn kwotasie aan. Ons sal hierdie geleentheid gebruik om ʼn bekostigbare prys aan jou voor te lê.

This article is about our Business Services.
Read more on how we can help you.

Lees meer

Kontak Examinare

+46855926800


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

8+1= *

Newsletters from Examinare