Ons stel Stay Evaluator bekend, die perfekte terugvoer toepassing vir die hotel bedryf.
Examinare brei elke jaar uit, en ons het onlangs talle navrae vanaf hotel bestuurders ontvang. Hulle benodig nie net ʼn standaard opname toepassing nie, maar ʼn meer industrie-georienteërde oplossing,...