Welcome to...

Examinare, die terugvoer maatskappy.

Examinare, die terugvoer maatskappy.

WERKNEMER TEVREDENHEID OPNAMES

Tevrede personeel lei na verhoogde produktiwiteit, hoër inkomstes en die goeie reputasie van jou besigheid. As jy die betrokkenheid en motivering van jou personeel wil beheer, is ons bereid om jou by te staan met die organiseer van die regte tipes opnames, wat die volgende voordele vir jou inhou:

  • Uitwys van geleenthede en bedreigings wat die maatskappy in die kort termyn beïnvloed.
  • Spoedige aanspreek van personeel behoeftes, hulpbronne en implemente wat lei tot groter produktiwiteit en trots in hulle werk.
  • Verhoging van personeel betrokkenheid deur die invordering van hulle idees en opinies oor verskillende aspekte van die werksproses. Deurlopende vordering en toepassing van maatskappy inisiatief.
  • Informasie oor hoe suksesvolle werkers graag vergoed wil word, die waarneming van hulle houding en kommentaar oor huidige bonus programme.
  • Wys jou personeel dat jy omgee.
  • Informasie vir toekomstige beleide en strategieë .

Lees meer

MARKNAVORSING

Indien jy 'n nuwe besigheid wil begin, nuwe markte wil soek vir jou besigheid, of deurlopende sterk verkoop strategieë wil ontwerp, hoort jy marknavorsing uit te voer. Ons hanteer al vanaf 2006 hierdie tipe diens vir verskeie tipes besighede. Bykomend daaraan om ideale kliënte vir jou te identifiseer, nuwe geleenthede op die mark te soek vir jou produkte, en 'n verhoging in jou verkope te genereer, sal ons marknavorsing kenners jou met die volgende data voorsien:

  • Vlak van aanvraag na jou produk / diens.
  • Gewenste voorkoms, smaak, funksionaliteit van jou produk.
  • Profiel van jou potensiële kliënt (ouderdom, geslag, beroep, inkomste).
  • Die mededingendste prys vir jou produk / diens.
  • Voordele en nadele van mededingende besighede op die mark.
  • Moontlike reaksies vanaf verbruikers op beplande verandering aan voorkoms, prys of eienskappe van jou produkte.
  • Beraamde volume van verkope.
Lees meer