Volg opleidings sessies op met Examinare.

2014-03-12

Deur gebruik te maak van opleidings sessie opvolgings bied aan jou die gulde geleentheid aan om inligting in te win oor hoe goed jou produk of diens gebruik kan word. Dit verhoog die hoeveelheid verkope en verskaf inligting oor bemarkings opleidings sessies. Dit verseker ook dat jy self-krities kan optree en sodoende jou dienste kan verbeter. Jou diens kan altyd verbeter, jou perfekte produk kan altyd verander, en deur opvolgings deel te maak van jou opleidings sessies kan jy die opleidings deelnemers kans gee om die woord oor jou te versprei en addisionele informasie aan die media te verskaf.

Dit is belangrik om opleidings sessies uit ʼn verkoops perspektief op te volg.

Wanneer instrukteurs die uitslae van ʼn opleidings sessie kan dokumenteer, kan dit makliker word om hulle produkte oor en oor te verkoop. Die beste uitslag sal altyd ʼn tevrede leerder wees, en dit is ʼn goeie idee om ʼn standaard opname toepassing te gebruik om opnames te skep wat uitgestuur kan word om te kan bewys dat die leerders tevrede en gelukkig is.

Dit is ook moontlik om ʼn aanbeveling vanaf jou kliënte aan te vra wat dan op webblaaie geplaas kan word om nuwe kliënte te lok. Instrukteurs moet ook altyd ag slaan op enige negatiewe terugvoer, want hierdeur word jy uitgewys waar jy verbeterings en veranderings kan aanbring in jou program om seker te maak dat jy meer kliënt-georienteerd is.

Hoe kan jy jou deelnemers monitor?

Deur ʼn rekening oop te maak by Examinare kan jy as instrukteur of opleidings maatskappy jou eie opvolg vraelyste skep en dit uitstuur deur middel van e-pos, SMS, Twitter of ander kanale van jou keuse. Indien jy hulp benodig met die opstel van jou vraelyste, kan Examinare jou hiermee ook bystaan. Kliek op die konsulteer knoppie hierbo in die keuselys om ʼn navraag oor jou opnames te stuur.

This article is about our Business Services.
Read more on how we can help you.

Lees meer

Kontak Examinare

+46855926800


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

8+6= *

Newsletters from Examinare