Evalueer jou werkplek met Examinare se psigososiale werkomgewing-opname.

2014-04-08

Die donker figuur van ʼn werknemer wat nie geskik is vir verskeie tipe werksgeleenthede nie kom gereeld voor en nie net in bestuurs posisies nie. Meeste werksplekke het personeellede wat beter waardeer moet word, en wat hulp benodig meet verskeie tipes depressie. ʼn Wyse besluit sou wees om ʼn anonieme opname te neem van hulle huidige sielkundige toestand. Daar is baie faktore wat in ag geneem moet word met die opstel van ʼn sielkundige werksomgewing opname, en ons het reeds hierdie studies afgehandel met die samewerking van die voorste gedragskenners en universiteite, vir die Examinare pakket vir sielkundige werksomgewings opnames. As gevolg van hierdie samewerking van die kenners kan ons nou aan jou die geleentheid bied om hierdie tipe opnames op te stel om sodoende jou werksomgewing te verbeter.

Daar is vele besigheidseienaars wat nie ag slaan oor hoe hulle werknemers werklik voel nie en hierdie is op die einde van die dag onproduktief vir almal in die maatskappy. Deur aan jou maatskappy ondersteuning te bied met ʼn jaarlikse psigososiale werkomgewing-opname, verseker ons dat jou maatskappy meer produktief sal wees. ʼn Werksomgewing waar werknemers graag werk toe wil gaan, is ʼn werksomgewing wat werknemers aanmoedig om langer te werk en beter te voel terwyl hulle daar werk.

Hoekom is dit belangrik om ʼn psigososiale werkomgewing-opname te hê?

As die personeel van ʼn maatskappy daarvan hou werk toe te gaan, sal hulle meer doeltreffend werk en ook dieselfde gevoel aan jou kliënte oordra. Indien jou werker goed voel kan hy jou kliënt beïnvloed om ook goed te voel. Hulle word meer verdraagsaam teenoor probleme en voel nie oorweldig wanneer daar groter probleme sou opduik nie. Dit maak nie net die maatskappy intern sterker nie, maar ook in terme van die naam van die maatskappy. Dit word makliker om nuwe personeel aan te stel indien die huidige personeel voel dat hulle ʼn gelukkige en motiverende posisie beklee.

Hoe kan Examinare jou help?

By Examinare help ons al vir baie jare die Menslike Hulpbronne afdelings met evaluasies gemik om psigososiale werksomstandighede. Ons het nou ʼn opname pakket met algemene vrae ontwerp wat die menslike hulpbronne bestuur en besigheidseienaars in staat stel om sulke opnames jaarliks te kan afhandel. Ons doel is om jou tyd te bespaar en jou werksomgewing meer doeltreffend te maak.

Hoe begin ons met ons psigososiale werksomstandighede-opname?

Ons wil graag in konstante kontak met jou wees voordat ons aan jou ʼn kwotasie uitrek vir ʼn psigososiaal werksomstandighede-opname. Daarom wil ons kraag ʼn telefoonkonferensie met jou skeduleer voor ons ʼn uitstekende en begrotingsbewuste kwotasie aan jou uitreik. Kontak ons op +46 (0)8-559 26 800 of stuur ons ʼn navraag per e-pos. Jy kan hierdie kwotasie aan die regterkant vind (groen knoppie) en ons kontak jou om die telefoonkonferensie te reël.

This article is about our Business Services.
Read more on how we can help you.

Lees meer

Kontak Examinare

+46855926800


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

2+9= *

Newsletters from Examinare