Ontwerp deurlopende bystand monitering en terugvoer deur SMS, e-pos of telefoon.

2014-03-13

Dit is geen geheim dat die ondersteunings afdelings van maatskappy oor die algemeen onderbeman is en te min personeel aan diens het. Kliënte word dikwels blootgestel aan lang wagperiodes wanneer hulle ʼn maatskappy se kliëntediens lyn skakel. Wanneer die hulp toonbank egter vinnig op navrae reageer, maak dit ʼn wêreld se verskil aan die kliënt. ʼn Bekwame bystandspan wat hulle uiterste doen om die kliënt tevrede te stel met die oordrag van die nodige inligting, is een van die belangrikste afdelings van jou maatskappy.

Bystand opvolg studies is belangrik, maar deurlopende bystand terugvoer is noodsaaklik.

Deur al jou bystand- en ondersteunings kwessies te monitor, maak jou besigheid super modern. Jy kan die opleidingsessies beplan en leer by die beste in jou maatskappy. Dit is belangrik om jou kliënte te monitor, maar dit is belangriker om dit op ʼn gereelde basis te doen.

Om deurlopende bystand monitering deur middel van SMS in werking te bring, kan jy navrae of ʼn vinnige peiling na jou kliënte toe stuur en hulle kan terug antwoord deur gebruik te maak van hulle SMS/slimfoon webblaaier. Maar dis nie al nie – jy kan ook korrelasies maak tussen die antwoorde ontvang van die kliënt en die bystand persoon wat die saak hanteer het. Meeste bystand sisteme skep ook die geleentheid om direk te kan opvolg waaroor die bystandsaak gegaan het, en ʼn interne opleidingslys kan hiervolgens opgestel word. Jy kan natuurlik hierdie monitering sisteem ook in werking bring deur middel van e-pos of per telefoon.

Deur die aanstelling van ʼn vennoot – en dis presies wat Examinare AB is – kan jy die hele proses vanaf teks tot antwoord beheer en die prioriteitslys kan direk aan jou gestuur word. Die uitslae word gereeld opgedateer, en jy sal ook hulp ontvang oor hoe om die beplanning van opleiding te reël om nie jou werksure te beïnvloed nie, en om te verseker dat jou kliënt se wagperiode om bystand te ontvang nie verleng word nie.

Examinare AB, met hul ondervinding in ingenieurswese, projek bestuur en opvolg studies, kan jou verseker vandag nog te hulp wees met enige geoutomatiseerde opnames. Om te begin, kontak gerus een van ons spanlede deur ʼn navraag direk op ons blad in te vul. Ons beplan dan ʼn gesamentlik sessie met jou om te verseker dat jy ʼn buigsame oplossing kan ontwerp om jou deurlopende bystand te monitor deur middel van SMS, e-pos of per telefoon. Welkom by Examinare!

This article is about our Business Services.
Read more on how we can help you.

Lees meer

Kontak Examinare

+46855926800


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

8+4= *

Newsletters from Examinare