Publieke Peilings deur Examinare.

Publieke Peilings word vir baie dele van 'n publieke opinie projek gebruik. Dit kan deel uitmaak van 'n aanvanklike studie, groter veld navorsing of verkiesings uitslae.

Publieke Peilings wat bekostigbaar gemaak is.

Om meer van ons tariewe uit te vind, kontak asb ons verkope span deur die vorm onderaan in te vul. Hulle sal jou dan kontak om meer inligting aan jou te verskaf.

Publieke Peilings.

Publieke Peilings word vir baie dele van 'n publieke opinie projek gebruik. Dit kan deel uitmaak van 'n aanvanklike studie, groter veld navorsing of verkiesings uitslae. Examinare beskik oor die kennis en tegnologie om jou publieke peilings te verander na statistieke, wat dan gebruik kan word om publieke data en opinie te meet. Aangesien baie van ons kliënt projekte onder 'n nie-openbaarmaking ooreenkoms gewaarborg word, het ons gefokus daarop om van die tegnologie en dienste by Examinare aan jou voor te stel.

Indien jy voel dat jou projek verskil van die wat ons verduidelik het, het ons dan heel waarskynlik 'n verpersoonlikde oplossing waarna jy opsoek is. Laat weet ons gerus deur die vorm in te vul vir 'n kwotasie.


SMS Peilings.

SMS Peilings is een van die mees koste effektiewe maniere om 'n Peiling uit te voer. Ontvangers kan hulle antwoord deur SMS stuur na 'n plaaslike nommer wat ons aan hulle verskaf, en ons sagteware bereken dan alle terugvoer namens jou, in regte tyd. Al die uitslae word terug gespoor na die nommer wat die antwoord gestuur het, en ons het die vermoë om te verseker dat enige een nommer slegs een keer kan stem.


Geoutomatiseerde Telefoon Stemmery.

Telefoon opnames is 'n goeie alternatief vir SMS Peilings. Ontvangers kan 'n plaaslike nommer skakel en stem deur een syfer tussen 1-9 op hulle foon te druk. Die oproep kan verstel word sodat daar net 'n paar algemene plaaslike area kodes geskakel kan word. Daar is ook verstellings beskikbaar wat verseker dat een telefoon nommer slegs een keer sal mag stem. Ons kan ook 'n limiet plaas op die aantal stemme gemaak vanaf 'n sekere nommer.


Webtuiste Peilings.

Webblad Peilings word gebruik op publieke webblaaie en is 'n goeie byvoeging aan gewone peilings. Ons beveel egter aan dat daar nie gebruik gemaak word van webblad peilings vir 'n studie nie, maar bloot as 'n aanwyser vir 'n aanvanklike publieke opinie. Webblad peilings kan gedoen word deur enige iemand met 'n rekenaar, tablet of slimfoon.


Verpersoonlikde Peilings projek.

Ons kan bystand lewer met kombinasies van metodes om die beste oplossing vir jou projek te verseker. Ons werk onder 'n streng nie-openbaarmaking ooreenkoms en sal alle besonderhede van jou projek geheim hou. Indien die uitslae bevestiging benodig, kan ons konsultante wat deurentyd met Peilings werk, jou hierin bystaan.

Laat weet ons bietjie meer van jou beoogde projek en ons maak seker ons kan jou help binne jou beraamde projek begroting.




Prys Kwotasie Navraag

Vul die onderstaande vorm in. Maak seker jy voltooi al die velde en maak seker dat jy 'n landskode of telefoon nommer en korrekte e-pos adres voorsien.
Dien asb. jou aansoek in Sweeds, Engels, of Russies in.

Maatskappy *


Naam *


Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *


E-pos *


Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *


Gemorspos Vraag

9+1= *

* Newsletters from Examinare
Jy sal outomaties ons maandelikse nuusbrief ontvang, maar jy kan die subskripsie met een kliek kanselleer.