Onderneming Tevredenheid Kliënte Opnames.

Tevrede Kliënt Opname Projekte wat Examinare voorsien aan die Onderneming Afdeling. Ons spesialiseer daarin om veelvoudige tale funksionaliteit aan jou Onderneming Terugvoer Mark by te voeg.

Wanneer jy gereed is...

Kontak ons vir die beste oplossing wat by jou begroting sal pas.

Tevrede Kliënt Opname met Examinare.

By Examinare beskik ons oor meer as 10 jaar se ondervinding in Kliënt Tevredenheid Opnames en staan ons kliënte by met verpersoonlikde Kliënt Tevredenheid Opnames vir ondernemings. Die manier waarop ons die Opnames uitvoer is 'n samevoeging van nuwe tegnologie en klassieke persoonlike kontakte. Om 'n gevoel te kry van wat ons aanbied, het ons 'n paar verskillende oplossings bymekaar gevoeg, wat ons op 'n daaglikse basis aan ons kliënte voorsien. Natuurlik is geen twee ondernemings dieselfde nie en ons is bewus hiervan, so indien jy opsoek is na iets vir jou onderneming wat nie hier genoem word nie, kontak ons gerus vir 'n kwotasie en bespreking.


Beheerde Kliënte Tevredenheid Opname Projek (MCSP).

Met 'n Beheerde Kliënt Tevredenheid Opname Projek (of MCSP) neem ons beheer van jou Kliënt Tevredenheid Opnames vir 'n vaste bedrag per jaar. Jy besluit op 'n medium wat jy wil gebruik en ons neem dan beheer oor die deurlopende terugvoer. 'n Spesifieke projek bestuurder is aangestel en werk in noue kontak met jou om sodoende al die terugvoer te ontvang wat jou afdelings benodig. 'n Mengelmoes van tradisionele telefoon opnames, pos vraelyste, e-pos veldtogte en SMS'e is slegs een van die dele ingesluit in jou projek.


Nuwe Produk Opname Veldtog.

Wanneer daar 'n nuwe projek bekendgestel word, werk ons in noue kontak met jou ontwikkelings span en maak werk daarvan om die nodige terugvoer te ontvang wat jy benodig. Hier word menige veldtogte ontwerp vir per hand of per pos, maar ons werk met fokusgroepe om meer gedetailleerde data van jou projek of diens terugvoer te ontvang.

Met Nuwe Produk Opnames gaan ons te werk met wat jy beskikbaar het. Indien jy nog geen kliënte het nie, sal ons kliënte werwing doen deur normale telefoon bemarking uit te voer. Indien jy reeds 'n fokusgroep het, kan ons hulle deur middel van elektroniese kamers ontmoet om geld te bespaar, of ons kan uit vlieg om in diepte terugvoer te ontvang waarmee jy noodsaaklike produk aanpassings kan maak.


Kliënt Tevredenheid wanneer daar verandering aan bestaande produkte aangebring word.

Menige ondernemings benodig die herbou van die tegnologie om aan te pas by die moderne behoeftes van die teiken kliënte groep. Dit is nie ongewoon dat sommige organisasies die totale herskryf van alle tegnologie van onderaf en op benodig, en daar is dus 'n groot behoefte vir 'n kliënt tevredenheid opname, nie net vir die algemene gebruik van tegnologie nie, maar wat ook afsonderlik kan funksioneer.

Ons werk saam met jou ontwikkeling en uitvoerende posisies om te bespreek waarna jy opsoek is om te verander, en hoe ons te werk sal gaan om 'n gedeelte van jou bestaande kliënte sal kies om 'n opname op uit te voer, om sodoende uit te vind wat hulle behoeftes in hierdie areas is. Dit is nogal algemeen in die IT veld dat tegnici dinge oorwerk en eerder fokus op onnodige funksies, wanneer al wat die kliënt werklik benodig is dat 'n deel van daardie tegnologiese ontwerp beter moet funksioneer. Met ons wat jou deurentyd as jou kennis vennoot bystaan, sal jy bewus wees van wat jy wil verander, en ons kan ook deel van die verandering aan die ontwerp wees.


Ons werk in meer as 28+ tale.

Ons werk in 'n wêreldwye terugvoer omgewing. Ons voorsien nie net produkte vir 1 industrie in een land nie. Ons voorsien veeltalige dienste tesame met met lokalisasie.

Indien jy opsoek is na 'n internasionale Kliënt Tevredenheid Opname vir jou dienste is jy welkom om ons te kontak vir 'n kwotasie.



Order a project right now and get a discount or make your individual price request.

We have a number of standard solutions that enable you to start your project quickly. The prices for them are discounted due to online order processing and you can start right away. If you would like to make a custom request, you are welcome to do it here, at the bottom of the page.






Package deals available for direct order right now.

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 200 Recipients

990 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 200 recipient ...

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 1500 Recipients

1400 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 1500 recipien ...

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 5000 Recipients

1800 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 5000 recipien ...

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 10000 Recipients

2200 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 10000 recipie ...




Prys Kwotasie Navraag

Vul die onderstaande vorm in. Maak seker jy voltooi al die velde en maak seker dat jy 'n landskode of telefoon nommer en korrekte e-pos adres voorsien.
Dien asb. jou aansoek in Sweeds, Engels, of Russies in.

Maatskappy *


Naam *


Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *


E-pos *


Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *


Gemorspos Vraag

4+2= *

*