Automatic Training Course Evaluation made Easy and Powerful.

Examinare Class Evaluator - Automatic Training Course Evaluation.

Evaluate your training course with easy-to-use automatic satisfaction surveys software. Class Evaluator comes packed with consulting services that will create templates for your school evaluations and create the automatic flow tailormade for your business. 

We do all the setup and questions for you, if you need to make surveys in more than one school we will then setup the amount of schools and also make translations for you if you need in more than 1 language. 


Wat van die kenmerke?


Trek alle deelnemers in en stuur opname uitnodigings uit

Die intrekkings neem sekondes en die uitnodigings is gereed om gestuur te word met of sonder 'n vertraging. Jy kan alle deelnemers intrek en die stuur van die opvolg opname vertraag met tot 14 dae.

Herinner outomaties en verkry toegang tot uitslae in regte-tyd

Class Evaluator sal die deelnemers outomaties daaraan herinner om jou opvolg opname te beantwoord. Deelnemers wat geantwoord het sal nooit weer 'n herinnering ontvang nie.

Maak werk van die besigheids informasie en verkry bystand om vordering te maak

Class Evaluator se eie besigheids konsultante sal jy bystaan om verbeteringe te maak volgens jou besigheids doelwitte. Ons beskik ook oor byvoegsel dienste soos aanpas konsultasies en meer besigheids konsultasie dienste, indien jy bystand benodig.

Stel 'n reeks templaat verstellings op (in enige taal wat jy wil gebruik)

Class Evaluator kan in veelvoudige tale gebruik word in in watter opname vrae jy ook al wil gebruik. Na die opstel proses neem die intrek van deelnemers slegs sekondes.

Trek in met die hulp van kopieer en plak vanaf jou lys wat jy alreeds het.

Dit maak nie saak of jou lyste binne Excel, Google docs, Open Office of Libre office is nie. Al wat jy moet doen is die name (indien jy name het) en e-pos adresse kopieer en plak, en Class Evaluator lewer die lyste aan jou. Nadat dit aan jou gelewer is, kan jy uitnodigings met 1 muiskliek skeduleer.

Ontvang maklik jou uitslae in regte tyd

Class Evaluator versamel al die antwoorde in regte tyd en jy kan al die uitslae op een skerm besigtig. Indien jy gebruik maak van veelvoudige opnames, sal dit as 'n opsie beskikbaar wees in die uitslae oorsig. Ons bereken ook outomaties 'n CSAT (Kliënt Tevredenheid Telling) vir jou opnames. Hierdeur kan jy maklik aan personeel, met behulp van 'n nommer en nie verwarrende persentasie aandele, verduidelik waar verbeteringe aangebring moet word.

Trusted Worldwide

Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

3+8= *

Newsletters from Examinare

Class Evaluator - News

Measure the effectiveness of your training courses and find out how you can improve them with Class Evaluator.

Assess the success of your training sessions, analyze the participant reactions, enhance the course content and track your progress over time. Class Evaluator will let you control the progress of your...

Lees meer

Maintain high school level and gain academic insights with education surveys.

Receive honest feedback about the teaching sessions, build a positive classroom climate, find out your students learning preferences and needs. Class Evaluator will help you maintain your school’s continuous...

Lees meer

KursEval changes name to Class Evaluator.

During 2018 we have rebranded our tool and renamed it to Class Evaluator. Our old trademark KursEval has changed name to Class Evaluator. We have been working hard to make a slow and even transition....

Lees meer