SEKURITEIT

By Examinare is ons heeltyd bewus van die belangrikheid van jou data en terugvoer. Ons beskik oor voorpunt SSL enkripsie en bediening in beskermde en veilige data sentrums. Ons stop egter nie net daar nie. Ons beskik ook oor die vermoë om IP blokkering by u rekening by te voeg indien u toegang na u administrasie area wil beperk.
  • SSL enkripsie;
  • IP blokkering op jou administrasie rekening;
  • Beskermde data sentrums met voltydse toesig;
  • Rugsteun word elke uur gemaak in geval u foutiewelik iets skrap

Privaatheid is ons primêre besorgdheid.

U privaatheid, sowel as die privaatheid van die mense wat u vrae beantwoord is vir ons van uiterste belang. Oor hierdie rede stoor ons nooit enige persoonlike inligting oor jou ontvangers in koekies of elders buite ons sisteem nie. Indien u bekommerd is oor die stoor van sensitiewe informasie, kan u gerus wees in die wete dat ons geen data kopieer nie, behalwe vir die rugsteune wat gemaak word. Ons het ook 'n geen-openbaarmakings beleid in plek vir al ons kliënte - groot of klein. Indien u opsoek is na verdere versekerdheid van u privaatheid, is u meer as welkom om 'n individuele geen-openbaarmakings ooreenkoms met ons te teken wanneer u ons in diens neem.

Trusted Worldwide

Pryse

Business Account
26 USD
Prys / maand
  • Testrun for 7 days
  • Unlimited Answers, Polls & Recipients
  • Publish 3 Surveys at the same time
  • Pre-made Template Library
  • Email Support
  • Live Chat Support
  • Phone Support
  • 1 Administrative User
  • Additional users 50% discount
  • Get 10% of Yearly Subscription
Unlimited Account
69 USD
Prys / maand
  • Testrun for 7 days
  • Unlimited Answers, Polls & Recipients
  • Publish Unlimited Amount of Surveys
  • Pre-made Template Library
  • Email Support
  • Live Chat Support
  • Phone Support
  • Examinare Modules & Integrations
  • Access to Examinare API
  • Personal Account Manager
  • 1 Administrative User
  • Additional users 50% discount
  • Get 10% of Yearly Subscription
Personal Account
17 USD
Prys / maand
  • Unlimited Answers, Polls & Recipients
  • Publish 2 Surveys at the same time
  • Pre-made Template Library
  • Email Support only
  • 1 Administrative User
  • Additional users cannot be added
  • Get 10% of Yearly Subscription