Our Polls are not only Polls, they are Magic!

Ons noem dit Magic Polls! Lees asb verder om uit te vind hoekom dit so benoem word!

Magic Polls™ is 'n tegnologie wat ontwikkel is deur Examinare. Hierdie tegnologie stel jou in staat om peilings te ontwerp met die behulp van stemme wat jy ontvang oor die internet of deur middel van SMS'e, met 'n wye reeks geleenthede en stellings beskikbaar.

Peilings deur middel van SMS. Die opstel hiervan neem slegs 2 minute.

Magic Polls™ word deur middel van SMS geïmplimenteer deur die inlees van jou peiling vraag. Sodra u op die knoppie kliek, kan enige sellulêre foon wêreldwyd u beantwoord deur gebruik te maak van 'n SMS. U sal 'n direkte SMS kode ontvang, wat alle ontvangers moet inlees alvorens hulle 'n antwoord kan stuur deur middel van 'n SMS boodskap. Examinare sorteer dit hierna in jou peiling.

Die opstel van hierdie funksie neem slegs 2 minute en u kan u eerste Magic Poll skep sodra u 'n Examinare rekening geskep het. Ons kan ook natuurlik, op u aanvraag, 'n plaaslike nommer aan u verskaf vir die beste pryse ter wêreld.

Stem op die webblad

Sodra u 'n vraag geskep het in die Magic Polls™, is u gereed om dit te implementeer op u webblad. Neem slegs die HTML-kode en dra dit oor na jou webblad. Dit is nie nodig om enige HTML-kodering te verander met die opdatering van vrae en antwoorde nie. Magic Polls™ sal die inhoud van die HTML-vorm opdateer wanneer u enige verandering in Examinare maak.

Stem op Twitter

Alle Magic Polls™ is verbind aan Twitter. Verbruikers kan stem deur 'n eenvoudige 'tweet' te maak. (Jou verbruiker moet jou rekening met Twitter magtig). Stemmery deur Twitter is gratis, het geen geheime kostes aan verbonde nie, en kan gebruik word in klaskamers en konferensies.

Trusted Worldwide

Pryse

Business Account
26 USD
Prys / maand
  • Testrun for 7 days
  • Unlimited Answers, Polls & Recipients
  • Publish 3 Surveys at the same time
  • Pre-made Template Library
  • Email Support
  • Live Chat Support
  • Phone Support
  • 1 Administrative User
  • Additional users 50% discount
  • Get 10% of Yearly Subscription
Unlimited Account
69 USD
Prys / maand
  • Testrun for 7 days
  • Unlimited Answers, Polls & Recipients
  • Publish Unlimited Amount of Surveys
  • Pre-made Template Library
  • Email Support
  • Live Chat Support
  • Phone Support
  • Examinare Modules & Integrations
  • Access to Examinare API
  • Personal Account Manager
  • 1 Administrative User
  • Additional users 50% discount
  • Get 10% of Yearly Subscription
Personal Account
17 USD
Prys / maand
  • Unlimited Answers, Polls & Recipients
  • Publish 2 Surveys at the same time
  • Pre-made Template Library
  • Email Support only
  • 1 Administrative User
  • Additional users cannot be added
  • Get 10% of Yearly Subscription

Latest News

Examinare Survey Forms now got even better with True Responsive Framework.

Examinare just gotten better, we just released the new version 20.4 “Delicious Survey Design” and with this version we also released the new Survey Design. The new Design engine works exactly like...

Lees meer

3 months Survey Tool, Student Account for 15 Euro with real support.

Students of any educational institution, whether a high school or university some day or other have to do research, which is an integral part of a learning process. We at Examinare aim to do our best today...

Lees meer

Over 18 Million Survey Answers.

Today we are celebrating a big milestone in Examinare history. We have collected over 18 Million Survey Answers since we started our survey tool in 2006. A big difference between our counter and other...

Lees meer