Die eenvoudigste skeppings metode vir opnames op die internet.

  • Opnames, vraelyste, peilings, ondersoekende take & telefoniese opnames
  • Bereik 'n gehoor deur veelvoudige kanale van kommunikasie.
  • Eenvoudige analisering en terugvoer.
  • Vertaal & gelokaliseer in meer as 35 tale.
  • Hoogste sekuriteit en data veiligheid.

Pryse

Business Account
26 USD
Prys / maand
  • Testrun for 7 days
  • Unlimited Answers, Polls & Recipients
  • Publish 3 Surveys at the same time
  • Pre-made Template Library
  • Email Support
  • Live Chat Support
  • Phone Support
  • 1 Administrative User
  • Additional users 50% discount
  • Get 10% of Yearly Subscription
Unlimited Account
69 USD
Prys / maand
  • Testrun for 7 days
  • Unlimited Answers, Polls & Recipients
  • Publish Unlimited Amount of Surveys
  • Pre-made Template Library
  • Email Support
  • Live Chat Support
  • Phone Support
  • Examinare Modules & Integrations
  • Access to Examinare API
  • Personal Account Manager
  • 1 Administrative User
  • Additional users 50% discount
  • Get 10% of Yearly Subscription
Personal Account
17 USD
Prys / maand
  • Unlimited Answers, Polls & Recipients
  • Publish 2 Surveys at the same time
  • Pre-made Template Library
  • Email Support only
  • 1 Administrative User
  • Additional users cannot be added
  • Get 10% of Yearly Subscription

Survey Answers since start:

23,597,603

Trusted Worldwide

Examinare se Opname Toepassing maak die skeppingsproses van opnames, asook die verspreiding en ontleding van opnames, eenvoudig en aangenaam.

Verlengbaar
Met Examinare se Opname Diens, kan jy ons dienste binne-in jou bestaande maatskappy se argitektuur bewerkstellig. Ons beskik oor verlengings vir kaartjie-sisteme soos Zendesk, e-handel stelsels soos Pretashop en WooCommerce, asook om outomatiese verslae na Dropbox te stuur. Met Examinare is die moontlikhede eindeloos.
Hoë sekuriteit
Ons wolk bedieners is hoofsaaklik in Swede geleë, met plaaslike data bediening wat moontlik ook in Europa, Rusland of VSA aangebied gaan word. Ons verseker die privaatheid van u data en bewerkstellig 'n 24/7/365 toetsing van al ons bedieners - elke uur om die uur. Ons sisteem maak elke uur 'n rugsteunkopie, vir die geval waar u iets dalk verwyder het wat nie verwyder moes word nie.
Ontwerper Vriendelik
Daar is geen ander opname diens of toepassing tans beskikbaar wat oor dieselfde ongelooflike ontwikkelaars ondersteuning beskik as ons nie. Ons verleen deurgaans hulp aan ontwikkelaars deur middel van e-pos en telefoon vergaderings. Is u 'n produk eienaar wat nou graag u produk binne ons raamwerk wil uitbrei? Kontak ons gerus vandag nog vir 'n telefoon- of Google Hangouts vergadering!

Product Video

See more on how we can help you!

Latest News

Examinare Survey Forms now got even better with True Responsive Framework.

Examinare just gotten better, we just released the new version 20.4 “Delicious Survey Design” and with this version we also released the new Survey Design. The new Design engine works exactly like...

Lees meer

3 months Survey Tool, Student Account for 15 Euro with real support.

Students of any educational institution, whether a high school or university some day or other have to do research, which is an integral part of a learning process. We at Examinare aim to do our best today...

Lees meer

Over 18 Million Survey Answers.

Today we are celebrating a big milestone in Examinare history. We have collected over 18 Million Survey Answers since we started our survey tool in 2006. A big difference between our counter and other...

Lees meer