Evalueerders kies kurseval.com vir kursus evaluasies.

2017-08-03

Evalueerder (Evaluator Utvärderare i Samverkan), ʼn leier in die Sweedse evalueerder veld vir groot Europese befondsde projekte het ʼn ooreenkoms gesluit vir kursus evaluasies vir alle kliënte wat kursusse bedryf wat befonds word deur die Europese Unie. Om ʼn bekostigbare begroting te handhaaf en om op te kan volg op alle kursus deelname, het Evalueerder, (Evaluator Utvärderare i Samverkan) ʼn uitstekende hulpmiddel nodig gehad wat die terugvoering binne die kursus bywoning sou ondersoek.

“Kurseval.com het ʼn kans aangegryp in die mark en dit was reeds ʼn lewensvatbare oplossing toe dit bekend gestel was. Ons voel dat al word dit vereenvoudig, dit nog steeds aan ons behoeftes voldoen vir die meer as 30 verskillende klasse wat aangebied word.” – Martin Persson, Uitvoerend Hoof Evalueerder (Evaluator Utvärderare i Samverkan).

Kurseval sluit outomatiese kennisgewings in, wat sodoende meer tyd beskikbaar maak vir die Evalueerder span, waarmee hulle sodoende kan fokus op die interpretering van die uitslae, in plaas van die bestuur van die uitreiking van die vraelyste. Die gespaarde tyd en billike begroting van Kurseval maak ons doeltreffender vir beide ons kliënte en binne ons eie interne raamwerk, in vergelyking met die aanstelling van ʼn persoon wat die kursus per hand moet evalueer. Daarom kan ons ʼn bekwame mededinger in die mark wees en seker maak dat ons nog ʼn volhoubare toekoms het.

 

Van watter dele van Kurseval hou jy die meeste? 

Outomatiese Skedulering kennisgewings:- Ons is in ons skik met die feit dat die sisteem kennisgewings outomaties sal skeduleer, wanneer die oorspronklike uitnodiging geskeduleer word. Ons moes dit voorheen op ons almanak aanbring en seker gemaak het dat ons kennisgewings per hand gegeneer, wat alles addisionele tyd en beplanning in beslag geneem het. Dis ʼn verligting om hierdie beplanning nie meer tot dieselfde mate hoef te doen nie.

Opvoedkundige patrone:- Die nuwe kursus patrone is fantasties. Die manier waarop ons verskillende patrone het, afhangend van die tipe kursus, help baie met die administrasie.

Wat sou jy aan opvoedkundige besighede wou sê wat geen terugvoer verwag nie, of wat nog gebruik maak van pen en papier om terugvoer te ontvang vanaf hulle deelnemers?

- Op die ou end maak jy of gebruik van kapitaal of werknemers te tyd, en die misbruik van hierdie hulpmiddels moet gestaak word.

Lyk Kurseval interessant?

Skeduleer ʼn demonstrasie vergadering om meer uit te vind oor hoe Kurseval en kursus evaluasies jou besigheid kan bystaan, deur meer uit te vind oor deelnames en bywoning.

This article is about Class Evaluator.
Our service for Automatic Training Course Evaluation.

Lees meer

Kontak Examinare

+46855926800


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

2+8= *

Newsletters from Examinare