Evalueer jou ou kliënt-sone alvorens jy ʼn nuwe een skep.

2014-03-12

Wanneer jy daarna streef om jou kliëntesone te verbeter is dit altyd ʼn goeie idee om jouself in jou kliënt se posisie te plaas. Deur ondersoek in te stel oor waar jy veranderinge kan aanbring, maak dit vir jou kliënt makliker, sonder om die doeltreffendheid van jou bystand afdeling te benadeel. Baie van die verbeterings projekte van vandag bestaan meestal uit ontwerp verbeterings. Voorkoms is natuurlik belangrik maar nie alle voorkoms verbeterings voorsien aan jou kliënt ʼn beter ondervinding nie. Dit is die tegniese verbeterings wat eintlik saak maak.

Baie maatskappy baseer hulle verbeterings op ondersteuningsversoeke en navrae, maar dit beteken dat navrae wat strek vanaf drie maande tot ʼn paar jaar oud, ook in rekening gebring moet word. Deur jou kliënt se opinies te ondersoek gee aan jou ʼn goeie maatstaf vir toekomstige verbeterings. Dit is egter nie net die ontwerp eienskappe wat interessant is van ʼn maatskappy nie. Hulle wil ook hulle kostes verminder terwyl kliënt tevredenheid verbeter word.

ʼn Paar punte wat jy dalk in ag wil neem met die besluitneming om jou kliëntesone te evalueer.

Ons sal byvoorbeeld ʼn opgradering op die kliëntesone doen wat ongeveer 6 jaar oud is en reeds hul beste dae beleef het. Deur ʼn nuwe kliënt-sone te ontwerp sal jy dit beter moet laat lyk, maar indien jou tegnikusse so gefokus raak op die voorkoms gaan jy vir die ontwikkelings ure betaal wat eintlik net ontwerp ure behels. Indien jou tegnikusse jou besigheid ongeveer 600 SEK per uur kos en hulle werk vir argument onthalwe 150 ure aan die verkeerde funksies, beteken dit die projek 90 000 SEK kos (ongeveer 14 000 Amerikaanse Doller)/werker.

Indien jy ʼn werksmag van drie mense het, beteken dit dat hierdie 150 ure jou heel waarskynlik 200 ure gaan kos ($ 120 000). Kostes is egter nie alles nie. Indien jou optrede in die hele projek gebaseer is op ʼn reeks raaiskote wat jou kliënte nie gaan baat nie, sal jy na die afhandeling van hierdie ontwikkeling ʼn aantal van hulle kwyt wees.

Indien jy egter ʼn opvolg vraelys in jou kliëntesone aanbring, sal jy presies weet wat jou kliënte dink van jou ou kliëntesone en watter dele die meeste gebruik was. Dit sal jou toelaat om die werk makliker te versprei in plaas van om deur elke stap te moet raai.

Streef vir deurlopende opnames wanneer jy opgradeer.

2014 skep nuwe kliëntesone behoeftes. In hierdie geval is geoutomatiseerde opvolg opnames ʼn noodsaaklikheid en hierdie is een van die sterkpunte van die Examinare opname toepassing. ʼn Wyse besluit is om ʼn opvolg opname te stuur na elke afhandeling van bystandsake om sodoende jou kliënt die geleentheid te bied om jou direk te beantwoord oor hoe hulle die ondersteuning en bystand diens ondervind het.

Ons wil ten slotte net noem dat daar altyd plek is vir verbetering en indien jy ʼn goeie vloei van geoutomatiseerde kliënt opnames wil uitstuur, of jou kliëntesone wil evalueer, is jy welkom om ons te besoek op Examinare en ʼn kwotasie aan te vra.

This article is about Examinare the Survey Tool.
Our service for successfully by yourself create Surveys in mobile, desktop, kiosks.

Lees meer

Kontak Examinare

+46855926800


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

6+2= *

Newsletters from Examinare