Terugvoer Dienste aangebied deur Examinare.

Kies die tipe diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet verskaf, en ons maak seker jy ontvang die beste diens, gekombineer met die mees kompeterende prys op die mark beskikbaar.

services:customer-satisfaction-index

Oplossings vir CSI (Kliënt Tevredenheid Indeks)

CSI (Klient Tevredenheid Indeks) is een van die mees eenvoudig tog kragtigste kenmerke wat jy in jou opnames en vraelyste kan gebruik.

Lees meer

services:customer-survey-questions

Watter Vrae om te Vra in Jou Kliënte Opnames?

Ons ontvang gereeld vrae vanaf ons kliënte en voornemende kliënte oor watter vrae hulle op hulle opname vraelyste hoort aan te bring. Lees van ons antwoorde op jou vrae hier.

Lees meer

services:customersatisfactionsurveys

Klant Tevredenheid Opnames.

Jy selekteer die manier waarop ons met jou kliënt kommunikeer en ons samel die kliënt tevredenheid uitslae vir jou in. Van die beskikbare opsies is e-pos, gewone pos, SMS'e of Telefoon Opnames.

Lees meer

services:employee-satisfaction-surveys

Werknemer Tevredenheid Opnames.

Wanneer kliënte met jou maatskappy besigheid doen, is dit meerendeels met jou werknemers waarmee hulle in kontak is. Onvervulde verwagtinge vanaf jou werknemers in jou maatskappy sal kliënt kommunikasie beïnvloed.

Lees meer

services:market-research

Marknavorsing deur Examinare.

Marknavorsing is een van die algemeenste gebruikte praktyke om inligting in te samel en te beplan aan die toekoms van nuwe produkte en dienste, of om bestaande produkte en dienste te vernuwe.

Lees meer

services:nps

NPS - Net Promosie Telling

Netto Promosie Telling of NPS meet klante-ervaring en voorspel besigheidsgroei. NPS is 'n kort opname wat normaalweg aan alle kliënte gestuur word.

Lees meer

services:project-follow-up-surveys

Projekte Opvolg Opnames.

Volg jou projekte op met behulp van Examinare se uniek Projek Opvolg Opnames. Ons het oplossing vir elke besigheid struktuur en begroting.

Lees meer

services:public-polls

Publieke Peilings deur Examinare.

Publieke Peilings word vir baie dele van 'n publieke opinie projek gebruik. Dit kan deel uitmaak van 'n aanvanklike studie, groter veld navorsing of verkiesings uitslae.

Lees meer

services:satisfied-customer-survey

Onderneming Tevredenheid Kliënte Opnames.

Tevrede Kliënt Opname Projekte wat Examinare voorsien aan die Onderneming Afdeling. Ons spesialiseer daarin om veelvoudige tale funksionaliteit aan jou Onderneming Terugvoer Mark by te voeg.

Lees meer




Prys Kwotasie Navraag

Vul die onderstaande vorm in. Maak seker jy voltooi al die velde en maak seker dat jy 'n landskode of telefoon nommer en korrekte e-pos adres voorsien.
Dien asb. jou aansoek in Sweeds, Engels, of Russies in.

Maatskappy *


Naam *


Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *


E-pos *


Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *


Gemorspos Vraag

3+8= *

*