Sluit aan by Examinare sie Vennoot Program

Span saam met Examinare se Verkope Organisasie en word 'n herverkoper vir Examinare dienste en produkte.

Sluit aan by die terugvoer revolusie.

Behalwe die geld, is ons prettig om mee saam te werk!

3 Vlakke van Vennootskap Sukses

By Examinare glo ons dat indien jy doen waarvoor jy lief is, sal jy nie een dag in jou lewe werk nie. Tesame met hierdie slagspreuk werk ons met Terugvoer. Om te kwalifiseer vir een van ons Vennoot Programme sal jy 'n sekere vlak van toewyding, asook jou vlak van verkoop vermoë, moet kies.

Kom ons stel jou voor aan die verskillende vlakke van ons Vennoot Program.


Verkoop Vennoot Vlak.

Indien jy lief is om Examinare produkte te verkoop maar geen kennis in die terugvoer area beskik nie, kan jy aansoek doen vir ons Verkoop Vennoot Vlak 3. Jy sal opleiding ontvang en bystand vir die opmaak van 'n kwotasie. Jy sal 25% verdien op alle verkope, nie afhangend van die diens wat ons aan jou kliënt voorsien.


Integrasie Vennoot.

Examinare voorsien Ontwerpers om verlengings te implementeer na die Examinare Raamwerk, met behulp van Examinare API. Jy tree op as 'n verlenging / integrasie ontwerper en sal vir elke nuwe kliënt wat jy voorstel aan Examinare vergoed word.

Ons bied lewenslange kommissie aan vir elke kliënt wat jy aan Examinare voorstel.


Landelike Vennoot Program.

Examinare voorsien aan jou Organisasie die geleentheid om 'n Landelike Vennoot te word. Landelike Vennote het hulle eie eerste-lyn ondersteunings struktuur en ontvang a deel van alle kliënte wat aktief is binne daardie land of gebied.

Alle Land Vennote ondergaan 'n groot hoeveelheid toetsing en opleiding. Indien jy by die Land Vennoot Program wil aansluit, kontak ons gerus vandag nog.


Examinare Vennoot Portaal.

Al ons Verkoop- en Integrasie Vennote beskik oor 'n Vennoot Portaal wat beskikbaar is om kwotasies te skep en om te kommunikeer met die Verkoop organisasie by Examinare.

Die Vennoot Portaal is hier beskikbaar: https://partners.examinare.com/en/