Marknavorsing deur Examinare.

Marknavorsing is een van die algemeenste gebruikte praktyke om inligting in te samel en te beplan aan die toekoms van nuwe produkte en dienste, of om bestaande produkte en dienste te vernuwe.

Marknavorsing Wêreldwyd of Plaaslik

Lees gerus verder om uit te vind hoekom ons anders is as die algemene diensverskaffer en voel dan vry om met ons in kontak te tree vir 'n kwotasie.

Marknavorsing deur Examinare.

Marknavorsing is een van die algemeenste gebruikte praktyke om inligting in te samel en te beplan aan die toekoms van nuwe produkte en dienste, of om bestaande produkte en dienste te vernuwe. Om ingestel te wees om 'n goeie marknavorsing studie te voorsien, sal jy 'n sterk vennoot benodig wat beide die tegniese sowel as ontwerp werk in verband met marknavorsing kan handhaaf.

Aangesien baie van ons kliënte 'n 'n nie-openbaarmaking ooreenkoms met ons teken, het ons gefokus daarop om dele van die marknavorsing projek wat ons kan voorsien, te verduidelik.


Opname Inhoud en Opname Beplanning.

'n Marknavorsing projek is nie beter as die inhoud van 'n opname nie. Ons se gewoonlik "wat jy vra is wat jy kry". Die fondasie moet dis tot in die fynste detail beplan word en met hoë presisie. Sonder die korrekte beplanning sal die projek valse inligting inwin wat duur te staan kan kom in die toekoms.

Om seker te maak dat jy die korrekte inhoud en beplanning van 'n marknavorsing projek ontvang, kan jy staat maak op Examinare se Marknavorsing beplanning, waar ons jou bystaan met die beplanning van die projek. Dit is dan opsioneel of jy verder van ons dienste wil gebruik maak vir die versameling van data.


Insameling van Opname Inhoud.

Ons bied bystand aan ons kliënte in beide aanlyn of persoonlike invordering van marknavorsing data. Persoonlike data invordering word hoofsaaklik in Skandinawië, Europa, en Thailand uitgevoer. Aanlyn invordering van data word wêreldwyd uitgevoer. Wat ons aanlyn data invordering uniek maak, is die feit dat ons elke keer 'n nuwe fokus groep bymekaar maak, en nie staat maak op opname panele waar ons nie die agtergrond van deelnemers van die marknavorsing kan bevestig nie.

Invordering van Opname Inhoud is 'n kwaliteit produk en het individuele pryse aan verbonde, afhangend van jou eise op antwoorde en kwaliteit metings punte. Kontak ons gerus vir 'n uitstekende kwotasie en 'n kort gratis konsultasie.


Data ontleding.

Ongeag watter dele gedoen word of deur wie dit afgehandel word, kan ons jou nog steeds bystaan in die ontleding van die data wat jy ingevorder het. Ons professionele konsultante is hoogs gekwalifiseer in die vermoë om kwantiteit en kwaliteit data te ontleed. As jy Examinare aanstel om jou data te ontleed, sal jy beïndruk wees met die uitslae van die data, en ons verseker ook bystand met enige afleidings wat uit die ingevoerde data gemaak moet word.


Vir alle Besighede en Begrotings.

'n Marknavorsing word rondom die produk en die maatskappy agter die produk, uniek ontwerp. Ons fokus lê daarin om die mees verpersoonlikde diens teen die beste kompeterende pryse moontlik aan te bied. Jy het alreeds opgelees oor hoekom ons verskil van die ander verskaffers daar buit.

Dis nou die tyd om ons te kontak vir 'n kwotasie. Vul asb. die vorm hier onderaan so volledig moontlik in, om ons in staat te stel om te kan kwoteer teen die mees akkurate prys en diens beskikbaar.



Order a project right now and get a discount or make your individual price request.

We have a number of standard solutions that enable you to start your project quickly. The prices for them are discounted due to online order processing and you can start right away. If you would like to make a custom request, you are welcome to do it here, at the bottom of the page.






Package deals available for direct order right now.

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 200 Recipients

990 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 200 recipient ...

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 1500 Recipients

1400 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 1500 recipien ...

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 5000 Recipients

1800 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 5000 recipien ...

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 10000 Recipients

2200 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 10000 recipie ...




Prys Kwotasie Navraag

Vul die onderstaande vorm in. Maak seker jy voltooi al die velde en maak seker dat jy 'n landskode of telefoon nommer en korrekte e-pos adres voorsien.
Dien asb. jou aansoek in Sweeds, Engels, of Russies in.

Maatskappy *


Naam *


Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *


E-pos *


Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *


Gemorspos Vraag

3+7= *

*