Restaurant Service Quality Measurement Service (RSQMS).

RSQMS is more than just restaurant customer satisfaction surveys on the internet, a Questionnaire or even a Tablet in the restaurant, it is a partnership between Examinare and your restaurant. Through Guest Feedback Surveys, Online Reviews and Blogs we help you counteract negative publicity. Simply put, we help you guard your brand online.

Ongoing every month, every day, every hour you have a feedback team that works for you to find and counteract negative publicity online.

More than just a Questionnaire. We provide real Restaurant Customer Satisfaction Surveys.

With Examinare you will not only get a team of knowledgeable Professionals, planning and the tools according to where you are right now, we also plan together with your business to scale together in an organic way. Having a monthly communication with your team in Examinare on your Online reputation is a must in our digital age. Examinare will act as your own Feedback Research Team and Quality of Service Team and reporting to you directly.

Benefits on our Restaurant Service Quality Measurement Service (RSQMS).

Your own Team of Professionals
We research all data and find negative feedback and counteract it on your behalf.
All technology fees are included
With our RSQMS you are paying for getting results. We solve all the technical setups and planning.
Monthly status meetings
We work closely together with your company and report results per monthly basis.

Trusted Worldwide

Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

3+3= *

Newsletters from Examinare

Latest News

Service quality survey with Delivery Evaluator.

When creating a service quality survey there is a lot of factors involved in the project. It is not something that you should take lightly. Templates and word files that you can download online are not...

Lees meer

What is churn rate? The Whycancel team answers.

Today churn rate has become a popular expression, before most call-centers and telemarketing was using it more than the average companies. With all the reaction of Covid-19 and when more and more companies...

Lees meer

New Design and new services - Happy 2021!

We all have had the turbulent year 2020, the Corona virus has made its impression in the world and making some businesses change their ways, some has stopped operations and some have scaled-down.We here...

Lees meer

Restaurant Kliënt Tevredenheid Paneelbord (RCSD)


Deur ag te slaan op jou gaste se voorstelle, weet jy waar daar verbeterings bygebring kan word om sodoende meer geld te kan maak.

Maak seker jy neem besluite gebaseer op feite en nie raaiskote nie.

Vra terugvoer vanaf jou kliënte oor wat hulle van jou besigheidsdoelwitte dink, beheer self belangrike terugvoer data, en brei jou besigheid uit.

Vermy negatiewe terugvoer

Vermy negatiewe terugvoer en die verspreiding van gerugte deur aktiewe kliënte opnames uit te voer. Daar is geen gevestigde restaurant in die wêreld wat ten alle tye 100% kliënt tevredenheid kan lewer nie, maar indien jy bewus is van waar daar verbeteringe kan plaasvind, sal jy weet hoe om van daar af altyd vol bespreek te wees.

Leer hoe om meer geld te maak

Indien kliënte 'n sekere standaard van kwaliteit verwag en jy dit nie deurentyd kan handhaaf nie, kan 'n verandering aan dienste gelewer jou in staat stel om meer geld te verdien. Daar is dan gevolglik ook die moontlikheid om meer gereelde kliënte, asook meer sosiale besprekings soos troues en sosiale funksies te ontvang.

Jy bestel, ons lewer af

Wanneer jy 'n Restaurant Kliënt Tevredenheid Paneelbord vanaf Examinare ontvang, sal jy net aan ons inligting moet verskaf van hoe jou besigheid werk. Ons doen dan die res. Dit sluit die volgende in:

  • Opstel van vrae.
  • Opstel van alle tegniese oplossings.
  • Opleiding in hoe om te mik vir beter resultate.

Op watter manier kan die kliënt antwoord?

Wanneer die kliënt sy aandete genuttig het en ontspan met 'n koppie koffie, is dit 'n goeie tyd om navraag te doen of hy dalk bereid sal wees om jou opname te beantwoord. Die kliënt sal die vraelys op 'n tablet in regte tyd kan beantwoord. Na afloop van die voltooide opname, kan u dalk 'n komplimentêre koppie koffie of drankie aan die kliënt en sy gaste bied.

Indien die kliënt eerder die opname rustig by die huis wil beantwoord, kan jy 'n "Antwoord tuis" funksie aktiveer, waar jy dan die kliënt se e-pos adres inlees. Die opname sal na die kliënt se e-pos gestuur word. Indien die kliënt die moeite doen om die opname tuis te beantwoord, kan hy 'n komplimentêre koffie of drankie ontvang as hy weer jou restaurant besoek.

Maak kennis met Kos Evalueerder - ons aanlyn Terugvoer sisteem vir Restaurante en Kafees.

Jy kan maklik 'n Kliënt Tevredenheid Opname opstel vir jou Restaurant of Kafee, deur gebruik te maak van ons Kos Evalueerder. Al wat benodig word is vir jou op 'n opname op te stel en die Kos Evalueerder op jou Tablet of Slimfoon op te laai.

Besoek die Kos Evalueerder webblad hier.

Lees meer