Monitor Diens- of Nuusbrief Kansellasies

Die Hoekom Kanselleer opsie is die een stop plek om inligting en ware feite in te win oor waarom jou kliënte hulle dienste of nuusbrief subskripsies kanselleer.

Hou op dink...

Ontvang die ware feite oor waarom kliënte 'n diens of nuusbrief kanselleer!

Monitor wanneer daar 'n Kansellasie plaasvind.

Hoekom Kanselleer monitor alle dienste, nuusbrief, en lidmaatskap kansellasies. Volgens jou voorgeskrewe stellings op jou rekening, sal ons alle informasie inwin oor die diens, en redes waarom 'n kansellasie gemaak is.


E-pos uitnodigings en Herinneringe is geoutomatiseer.

E-pos uitnodigings is geoutomatiseer en herinnerings sal gestuur word indien 'n klant nie binne 'n voorgeskrewe tydperk gereageer het nie.

Indien jy hierdie korrespondensie uit jou eie domein naam wil stuur, is hierdie funksie beskikbaar.


Aanlyn Verslae is geoutomatiseer met CSI (Kliënt Tevredenheid Indeks) berekeninge

Die Hoekom Kanselleer opname sal alle antwoorde bereken en die uitslae in swart en wit vertoon. Dit is nou die tyd vir jou om hiervan werk te maak om sodoende te keer dat meer kliënte dienste of subskripsies kanselleer. Weet jy wat om te doen? Vra ons konsultante om jou by te staan om kansellasies te verhoed.


Die Hoekom Kanselleer opsie is ideaal om die kansellasies van kontrakte te monitor.

Hoekom Kanselleer is ideaal vir diens maatskappye (SaaS of gelykstaande) waar kliënte kansellasies aanlyn kan uitvoer. Indien jy oor 'n gewone subskripsie diens beskik, soos 'n krag en water diens, kan Hoekom Kanselleer jou hier ook handig te pas kom. Ons het al integrasies vir 'n groot en diverse hoeveelheid sisteme gedoen.


Nuusbrief kansellasies kan outomaties gemonitor word.

Subskripsie kansellasies kan verhoog na jou maatskappy met 'n nuwe naam na vore kom, of vir vele ander redes.

Wanneer 'n leser sy nuusbrief subskripsie kanselleer, is daar altyd meer as een rede. Deur die insluiting van die Hoekom Kanselleer opsie, kan jy 'n opname ontwerp met vrae wat jy antwoorde op nodig het, en nie vrae wat jou nuusbrief verskaffer dink jy nodig het om te weet nie.




Prys Kwotasie Navraag

Vul die onderstaande vorm in. Maak seker jy voltooi al die velde en maak seker dat jy 'n landskode of telefoon nommer en korrekte e-pos adres voorsien.
Dien asb. jou aansoek in Sweeds, Engels, of Russies in.

Maatskappy *


Naam *


Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *


E-pos *


Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *


Gemorspos Vraag

4+4= *

* Newsletters from Examinare
Jy sal outomaties ons maandelikse nuusbrief ontvang, maar jy kan die subskripsie met een kliek kanselleer.