Die mees effektiefste Raaisel Koop Sagteware wat jy ooit sal gebruik.

Die Winkel Evalueerder is die Mystery Shopping platform van Examinare. Met behulp van hierdie platform kan jy klante, uitgawes en kliënte terugvoer monitor.

Die Winkel Evalueerder maak dit vir jou maatskappy eenvoudig om "Mystery Shopping" in werking te bring.

Profiele van Kopers

Die Winkel Evalueerder handhaaf die verspreiding van uitnodigings e-poste, opvolg herinneringe, verslaggewing, en betalings administrasie.


Kliënt verslae

Die Winkel Evalueerder skep vinnig en eenvoudig die kliënt verslae in PDF en Word verslae.


Dit is GRATIS met Telefoon Bystand

Die Winkel Evalueerder is gratis (wel amper). Jy benodig nog steeds 'n rekening in die Examinare Opname Toepassing, maar die Winkel Evalueerder diens is gratis en jy kan dit vir enige doel gebruik. Daar is tot telefoon bystand vanaf ons beskikbaar.


Geskepte Koper Profiele maak dit maklik vir jou.

Die Koper profiele verseker dat jy slegs gekwalifiseerde kopers kry wat by jou 'Mystery Shopping' sagteware aansluit.
- Veranderlike en aanpasbare koper registrasie vorms.
- Jy kies om die individuele Koper outomaties of persoonlik goed te keur.
- 'n Koper kan enige tyd gedeaktiveer word.
- Die inligting word direk in jou Dropbox rekening in gelaai.
- Kies op watter wyse die Koper terugbetalings sal ontvang.


Kliënte terugvoering.

Die Winkel Evalueerder maak dit eenvoudig om inligting aan jou kliënte oor te dra. Jy kan verslae skep met jou kenteken en dan outomaties of per e-pos aan jou kleinte stuur. Jy het ook die vermoë om die verslae saam te smelt met jou Dropbox en dit kan dan op so wyse gedeel word.
- Stuur outomaties kliënt verslae aan jouself of aan jou Kliënt
- Maak gebruik van Word of PDF oordrag funksies
- Outomatiese verslae na Dropbox.




Prys Kwotasie Navraag

Vul die onderstaande vorm in. Maak seker jy voltooi al die velde en maak seker dat jy 'n landskode of telefoon nommer en korrekte e-pos adres voorsien.
Dien asb. jou aansoek in Sweeds, Engels, of Russies in.

Maatskappy *


Naam *


Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *


E-pos *


Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *


Gemorspos Vraag

6+5= *

* Newsletters from Examinare
Jy sal outomaties ons maandelikse nuusbrief ontvang, maar jy kan die subskripsie met een kliek kanselleer.