Outomatiese Opleiding Kursus Evaluasie.

Evalueer jou opleiding kursus met die maklik-om-te-gebruik outomatiese tevredenheid opname sagteware. Class Evaluator is die opleiding kursus evaluasie sagteware wat ontwerp is deur Examinare.

Opleiding Kursus Opvolgings in internasionaal beskikbaar.

Ons bied bystand aan om die meeste te kan maak van wat jy uit jou Terugvoer ontvang.

Laai al jou deelnemers en stuur opname uitnodigings uit.

Die oplaai van jou deelnemers neem slegs sekondes en die uitnodigings kan of onmiddellik of op 'n latere stadium gestuur word. Jy kan alle deelnemers oplaai en die 'stuur die uitnodiging later' opvolg stelling vir tot 14 dae opstel.


Herinner outomaties en kry terugvoer en uitslae in regte tyd.

Class Evaluator sal die deelnemers outomaties herinner om die opvolg opname te beantwoord. Deelnemers wat die opname reeds beantwoord het, sal nooit weer 'n herinnering ontvang nie.


Neem ag op die besigheids informasie ingewin om vordering en veranderinge te maak.

Class Evaluator se besigheids konsultante sal jou bystaan om verbeteringe te maak volgens jou besigheids doelwitte. Ons het ook byvoegsel dienste deur middel van veranderlike konsultasie en bykomende besigheids konsultasie dienste, indien jy bystand benodig.


Class Evaluator kan verpersoonlik word om aan te pas by jou behoeftes.

Class Evaluator is beskikbaar in 2 weergawes - Basies en Verpersoonlik. Die basiese weergawe is ingesluit in die Opname Toepassing Pakket wat ons voorsien, en is ontwerp met nuwe idees volgens gewildheid. Indien jy aan van die funksies wil verander kan ons jou vinniger bystaan met die verpersoonlikde weergawe van Class Evaluator.


Class Evaluator kan geïmplimenteer word in intranet.

Class Evaluator kan geïmplimenteer word binne jou eie maatskappy intranet, as deel van ons verpersoonlikde weergawe. Hierdie is die enigste manier wat jou intranet verbruikers toegang kan verkry tot die funksies van Class Evaluator.



Order a project right now and get a discount or make your individual price request.

We have a number of standard solutions that enable you to start your project quickly. The prices for them are discounted due to online order processing and you can start right away. If you would like to make a custom request, you are welcome to do it here, at the bottom of the page.






Package deals available for direct order right now.

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 5000 Recipients

1800 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 5000 recipien ...

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 10000 Recipients

2200 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 10000 recipie ...

product
Class Evaluator Setup

350 EURO 
Class Evaluator makes it easy to organize ongoing course evaluations with help of automatic satisfaction surveys. Create your project within minutes and evaluate for years to come! Class Evaluator works together with Examinare Survey Tool, bringing Course Evaluations with included CSI.

product
Class Evaluator Setup
(Up to 3 Schools)
650 EURO 
Class Evaluator makes it easy to organize ongoing course evaluations with help of automatic satisfaction surveys. Create your project within minutes and evaluate for years to come! Class Evaluator works together with Examinare Survey Tool, bringing Course Evaluations with included CSI.




Prys Kwotasie Navraag

Vul die onderstaande vorm in. Maak seker jy voltooi al die velde en maak seker dat jy 'n landskode of telefoon nommer en korrekte e-pos adres voorsien.
Dien asb. jou aansoek in Sweeds, Engels, of Russies in.

Maatskappy *


Naam *


Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *


E-pos *


Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *


Gemorspos Vraag

3+8= *

*