Terugvoer Oplossings vir E-handel.

Ons bied bystand aan jou om geoutomatiseerde kliënte terugvoer te ontvang, deur die integrasie met jou e-handel sisteem. Ons ontwerp verpersoonlikde integrasies vir jou e-handel platform, ongeag van die diensverskaffer.

Maak seker jou kliënte is tevrede en gelukkig met jou diens.

Alle aspekte is belangrik in jou kliënt se handelinge met jou maatskappy. Maak seker om hulle te vra of hulle ondervinding positief of negatief was.

Outomatiese Kliënt Tevredenheid Vraelyste.

Met die ongelooflike Examinare Opname Tegnologie kan ons jou bystaan met die opstel van Outomatiese Kliënt Tevredenheid Vraelyste. Terwyl ander verskaffers beperkings het, werk ons saam met jou op 'n nie-tegnologiese wyse om al hierdie beperkings te vermy. Die meeste van ons kliënte is nie tegnologies gevorderd nie, maar is eerder Menslike Hulpbron Bestuurders of Bystand Bestuurders. Ons soek altyd die beste oplossing vir jou organisasie om jou bystand te bied in beter dienslewering aan beide jou interne en eksterne kliënte.


Zendesk opvolg Vraelyste.

As deel van ons Examinare Opname Toepassing, het ons 'n skanderings integrasie wat Zendesk vir kaartjies vir 'n periode van 3 dae, wat as 'opgelos' gemerk is, voor sal skandeer. Aan die einde van die Vraelys sal die respondent 'n Dankie Sê blad ontvang, en sal alle antwoorde terselfdertyd terugvoer word na jou Zenkdenk Aanpasbaar Veld.

Ons bied ook bystand aan in veelvoudige tale en volgens jou behoeftes. Hierdie funksie is nie beskikbaar in ander verskaffers se Opname Toepassings nie.


Prestashop Outomatiese Kliënt Tevredenheid Vraelyste.

Ons en jou verskaffer van Prestashop, ontwerp spesiaal gemaakte integrasies na Prestashop. In ons integrasie, binne die Examinare Opname Toespassing, skandeer ons alle bestellings wat as 'versend' gemerk is, en stuur dan volgens jou stellings, outomaties Kliënt Tevredenheid Opnames uit.

Enige Opvolg Vraelyste kan binne Examinare nagegaan word vir die Kliënt Satisfaksie Indeks (CSI) asook ander besonderhede. Ons beskik dan ook oorskakel funksies om sodoende besonderhede na Groot Data platforms te stuur, waar jy dan kliënt tendense ens. kan waarneem.


Deliverycontrolsurvey.com - Outomatiese Kliënt Tevredenheid Vraelyste vereenvoudig.

Ons is al vir meer as 10 jaar betrokke in die opname bedryf en s al 'n geruime tyd bewus dat veral kleiner besighede dikwels kliënt tevredenheid opnames agterweë laat. 'n Tekort aan tyd vorm ook deels hiervan. Ons het dit toe goedgedink om DeliveryEvaluator.com te ontwerp. Dit is 'n eenvoudige maar kragtige oplossing wat ingesluit word in al die Examinare Onbeperkte rekeninge. Ons bied ook 'n spesiale afslag aan indien jy 'n staat befondsde- of Kickstarter projek handhaaf.


Wil jy graag terugvoer na jou eie ontwerpte E-handel winkel integreer?

Die meerderheid van E-handel winkels begin reeds met 'n ingeboude oplossing en beweeg dan na sy eie ontwerpte e-handel winkel. Hierdie verandering kan vele veranderings in die tegniese skakeling vir alle terugvoer verwante areas beteken wat veroorsaak dat daardie terugvoer nie geprioritiseer word nie.
Ons staan jou by met die prioritisering van jou terugvoer deur ontwerpers bystand te bied. As tyd vir jou 'n faktor is, kan ons hulp aanbied deur 'n ontwerper hulpmiddel by te bring om die Examinare API funksies op jou platform te implementeer.



Order a project right now and get a discount or make your individual price request.

We have a number of standard solutions that enable you to start your project quickly. The prices for them are discounted due to online order processing and you can start right away. If you would like to make a custom request, you are welcome to do it here, at the bottom of the page.






Package deals available for direct order right now.

product
Delivery Evaluator Setup

350 EURO 
Delivery Evaluator is one of the easiest platforms for Examinare users to set up Delivery Evaluator checks automatically. Set automatic Customer Satisfaction Surveys for all orders in your online store, turn on automatic reminders if needed, receive and read the results in real time and build po ...

product
Delivery Evaluator Setup
(2 Shops / Branding)
450 EURO 
Delivery Evaluator is one of the easiest platforms for Examinare users to set up Delivery Evaluator checks automatically. Set automatic Customer Satisfaction Surveys for all orders in your online store, turn on automatic reminders if needed, receive and read the results in real time and build po ...

product
Why Cancel Setup

350 EURO 
Why Cancel is a brand new solution for automatic tracking of service cancellations and newsletter unsubscriptions. Now with Why Cancel you can get the real facts and reasons of losing your clients and subscribers. Connect your website in few simple steps and enjoy the benefits of keeping your custo ...

product
Why Cancel Setup
(2 Shops / Branding)
450 EURO 
Why Cancel is a brand new solution for automatic tracking of service cancellations and newsletter unsubscriptions. Now with Why Cancel you can get the real facts and reasons of losing your clients and subscribers. Connect your website in few simple steps and enjoy the benefits of keeping your custo ...




Prys Kwotasie Navraag

Vul die onderstaande vorm in. Maak seker jy voltooi al die velde en maak seker dat jy 'n landskode of telefoon nommer en korrekte e-pos adres voorsien.
Dien asb. jou aansoek in Sweeds, Engels, of Russies in.

Maatskappy *


Naam *


Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *


E-pos *


Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *


Gemorspos Vraag

9+3= *

*