Outomatiese Terugvoer Oplossings vir Bystand & Aflewering.

Buite die boks oplossings vir Aflewerings Terugvoer van Examinare. Vind uit hoe deeglik jou aflewerings vennoot hulle pligte uitvoer.

Daar is 'n kliënt betrokke met elke aflewering. Maak seker jou kliënte is tevrede en gelukkig met die diens.

Kontak Examinare se verkoopspan vir meer inligting.

Aflewerings Terugvoer

Aflewerings word elke sekonde, van elke minuut, van elke dag gemaak. Klante ontvang hulle dienste of pakkies vanaf hulle verskaffer. Meeste verskaffers meet die sukses van 'n aflewering aan die diens wat gelewer is tydens die afleweringsproses, die suksesvolle aflewering van die produk, en die betaling vir die diens of produk. Hierdie is ongelukkig baie ver van die waarheid. Monitor die sukses van jou eie dienste met die eenvoudige aflewerings terugvoer oplossing. By Examinare is ons bewus van die uitdagings van organisasies om Aflewering Terugvoer te inkorporeer. Ons het dienste beskikbaar wat outomaties aflewerings terugvoer moontlik maak Ons bied ook verpersoonlikde oplossings op 'n vaste begroting aan.


Zendesk of Prestashop Outomatiese Klant Tevredenheid Vraelys.

Ons ontwerp verpersoonlikde integrasies na Prestashop of Zendesk om jou aflewerings te kan navolg met terugvoer op beide die ondersteunings kaartjies asook verkope. In die integrasies op Examinare se Opname Toepassing, skandeer ons al die bestellings of kaartjies wat as versend of afgehandel gemerk is, en stuur dan 'n outomatiese Kliënt Tevredenheid Opname uit, volgens jou stellings op jou rekening by ons.

Al die Opvolg vraelyste kan dan nagegaan word op Examinare om die CSI (Klient Tevredenheid Indeks) te ontleed. Ons beskik ook oor oordra funksies om besonderhede na Groot Data platforms oor te dra, waar jy dan bv. kliënt tendense ens. kan besigtig.


Deliverycontrolsurvey.com - Outomatiese Kliënte Tevredenheid Vraelyste vereenvoudig.

Ons is al vir meer as 10 jaar in die opname bedryf betrokke en het al vir 'n geruime tyd agter gekom dat kleinhandel besighede dikwels agterweë gebly het wat klant tevredenheid vraelyste aanbetref. 'n Tekort aan tyd vorm ook 'n groot deel hiervan uit. Ons het dus met 'n oplossing na vore gekom in die vorm van DeliveryEvaluator.com. Dit is 'n eenvoudig, maar tog kragtige oplossing, wat ingesluit is by alle Examinare Onbeperkte rekeninge. Ons bied ook 'n spesiale afslag aan indien jy 'n staat befondsde of kickstarter projek lei.


Verpersoonlikde Aflewerings Terugvoer oplossings op 'n vaste begroting.

Ons ontwerp verpersoonlikde aflewerings terugvoer sisteme op vaste begrotings. Indien jy belangstel in 'n veilige en kragtige oplossing vir die toekoms, vul asb. gerus die prys navraag vorm in en ons sal ons bes doen om jou droom sisteem binne jou begroting te ontwerp.


Hoekom gebruik maak van Examinare as jou Terugvoer vennoot?

Examinare bied 'n kragtige en gebruikersvriendelike oplossing aan vir die ontwerp van jou aflewerings terugvoer opnames. Aangesien ons aan jou al die tegnologie verskaf om terugvoer vanaf jou klante te ontvang, kan jou maatskappy die tyd wat hulle spaar, gebruik om die heel beste vennoot vir jou kliënte te wees. Slaan ag op die probleme en kwessies wat jou klante op jou opnames aanteken. Laat jou kliënte altyd spesiaal voel en stel hulle in kennis dat jy omgee oor hulle ervaringe ten opsigte van jou aflewerings. Ons gee om vir jou besigheid. Dit is hoekom ons altyd beskikbaar is indien jy ons bystand benodig. Ons antwoord graag al jou vrae en bekommernisse. Ons maak dit ons prioriteit om die beste oplossings te vind vir jou organisasie.



Order a project right now and get a discount or make your individual price request.

We have a number of standard solutions that enable you to start your project quickly. The prices for them are discounted due to online order processing and you can start right away. If you would like to make a custom request, you are welcome to do it here, at the bottom of the page.






Package deals available for direct order right now.

product
Delivery Evaluator Setup

350 EURO 
Delivery Evaluator is one of the easiest platforms for Examinare users to set up Delivery Evaluator checks automatically. Set automatic Customer Satisfaction Surveys for all orders in your online store, turn on automatic reminders if needed, receive and read the results in real time and build po ...

product
Delivery Evaluator Setup
(2 Shops / Branding)
450 EURO 
Delivery Evaluator is one of the easiest platforms for Examinare users to set up Delivery Evaluator checks automatically. Set automatic Customer Satisfaction Surveys for all orders in your online store, turn on automatic reminders if needed, receive and read the results in real time and build po ...

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 5000 Recipients

1800 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 5000 recipien ...

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 10000 Recipients

2200 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 10000 recipie ...




Prys Kwotasie Navraag

Vul die onderstaande vorm in. Maak seker jy voltooi al die velde en maak seker dat jy 'n landskode of telefoon nommer en korrekte e-pos adres voorsien.
Dien asb. jou aansoek in Sweeds, Engels, of Russies in.

Maatskappy *


Naam *


Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *


E-pos *


Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *


Gemorspos Vraag

5+9= *

*