Pasiënt / Kliënt Tevredenheid Opnames vir klinieke.

Die Kliniek Evalueerder is 'n oplossing vir die beheer van kliënt tevredenheid asook die kwaliteit van voorsiende dienste Een van die unieke kenmerke van die Kliniek Evalueerder is die ingeboude VA (Visuele Analoogskaal).

Begin nou!

Hierdie platform kan gebruik word vir klient tevredenheid opnames vir tandheelkunde-, veearts-, chiropraktiese-, en kliniek dienste.

Stuur vraelyste aan die pasiënte sonder om konfidensialiteit te verbreek.

Alle pasiënte word gevra om 'n vraelys te beantwoord na afloop van hulle besoek aan jou kliniek. Indien hulle sou instem, sal 'n anonieme vraelys gestuur word, met slegs 'n naam en telefoon nommer / e-pos getoon.


Baseer die uitslae op die veranderlike pyn vlakke.

Die Kliniek Evalueerder is die enigste sisteem wat die pynverligting van die betrokke pasiënte kan bereken. Met hoeveel het die pasiënt se pyn verminder vanaf sy eerste besoek aan jou kliniek? Die VA (Visuele Analoogskaal) kan ook verwyder word indien die meerderheid pasiënte nie alleenlik die kliniek besoek vir pynverligting nie.


Maak werk van die besigheid informasie ontvang, en versoek bystand om vordering te maak.

Die Kliniek Evalueerder hou rekord van die dokters wat behandelings toepas, en toon die uitslae gebaseer op die dokter en 'n deel van die pasiënt se data, wat ingesamel word sonder om dokter-pasiënt konfidensialiteit te verbreek.


Voeg jou dokters by om individuele georiënteerde uitslae te ontvang.

Deur die dokters wat jou pasiënte behandel by te voeg, sal jy individuele uitslae ontvang van al die dokters in jou kliniek, en sal dan kan uitmaak wie goed presteer en wie nie.


Kliniek Evalueerder of 'n Verpersoonlikde Weergawe.

Die Kliniek Evalueerde is ons platform waarop jy vinnig aan die gang kan kom, maar jy sal dalk liewers 'n verpersoonlikde sisteem benodig. Ons kan jou met die ontwerp van enige unieke sisteem bystaan. Kontak ons om dit op die been te bring.



Order a project right now and get a discount or make your individual price request.

We have a number of standard solutions that enable you to start your project quickly. The prices for them are discounted due to online order processing and you can start right away. If you would like to make a custom request, you are welcome to do it here, at the bottom of the page.






Package deals available for direct order right now.

product
Clinic Evaluator Setup

350 EURO 
Clinic Evaluator is a solution for controlling patient satisfaction and the quality of provided services. One of the unique features of Clinic Evaluator is a built-in Visual Analogue Scale. The platform can be used for customer satisfaction surveys for dental, veterinary, chiropractic and other ...

product
Clinic Evaluator Setup
(3 Clinics)
850 EURO 
Clinic Evaluator is a solution for controlling patient satisfaction and the quality of provided services. One of the unique features of Clinic Evaluator is a built-in Visual Analogue Scale. The platform can be used for customer satisfaction surveys for dental, veterinary, chiropractic and other ...

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 1500 Recipients

1400 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 1500 recipien ...

product
Customer Satisfaction Survey for Up to 5000 Recipients

1800 EURO 
We create a Custom-made Customer Satisfaction Survey for your Company and deploy it, send reminders to the recipients for you. You can then see the final result inside your Survey Tool account. With our Customer Satisfaction Surveys Service, we make a custom project with covering up to 5000 recipien ...




Prys Kwotasie Navraag

Vul die onderstaande vorm in. Maak seker jy voltooi al die velde en maak seker dat jy 'n landskode of telefoon nommer en korrekte e-pos adres voorsien.
Dien asb. jou aansoek in Sweeds, Engels, of Russies in.

Maatskappy *


Naam *


Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *


E-pos *


Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *


Gemorspos Vraag

1+5= *

*