Lughawe Terugvoer Sisteme.

Die enigste oplossing op die mark wat enige plek geïmplementeer kan word, sonder die onkostes verbonde aan unieke integrasies of hardeware.

Jou lughawe mis uit op waardevolle terugvoer!

Wat was jou werklike ondervinding ten opsigte van die diens by die registrasie toonbank? Het jy met dieselfde glimlag op jou gesig gearriveer, as wat jy by die lughawe gehad het? Wat was jou ondervinding ten opsigte van die vervoermiddels na die lughawe toe? Hoe het jy by die lughawe gearriveer? Watter bykomende dienste sou jy graag binne die lughawe in werking wou sien? Sou jy weer met hierdie lughawe vlieg? Watter gradering sou jy die fasiliteite gee?

Wat is die voordele?

Kry antwoorde op vrae, en meer, sonder enige buitensporige IT onkostes.
Hier is 'n paar van die voordele wat die sisteem inhou:


Inteken vorm vir maklike verspreiding.

Die reisiger registreer by die toonbank, en word deur die personeel vir sy telefoon nommer gevra. Hierdie is vir 'n opvolg vraelys.

Wanneer die inligting ingevoer word, sal die sisteem ook a paar agtergrond grense stel, wat administrateurs in staat stel om te weet vanaf watter toonbank die vorm op daardie betrokke tydstip gebruik was.


SMS (Mobiele teks) of E-pos uitnodiging boodskappe.

Die vraelys word gestuur na die reisiger se telefoon of e-pos adres en kan beantwoord word wanneer hy veilig by sy bestemming gearriveer het.

Indien die reisiger nie die vraelys binne 'n voorgeskrewe tydperk beantwoord nie, kan daar 'n herinnerings e-pos of sms outomaties gestuur word.


Terugvoer is uniek uitgewerk rondom die betrokke lughawe.

Terugvoer word direk in ons sisteem gehandhaaf en kan gevolg word in regte tyd. Die uitslae kan ook op info-TV oplossings binne die hoofkantoor besigtig word (ook in regte tyd natuurlik).

Integrasie is beskikbaar vir unieke terugvoer wat gebaseer word op die hek of bemannings personeel wat by die registrasie toonbank werk.


Kliënt Kollig

Ons maak gebruik van die Lughawe Registrasie Terugvoer Sisteem om uit te vind wat ons reisigers van ons dienste dink, en watter bykomende waarde ons kan byvoeg om hul ondervinding te verbeter. Al reël ons nie self hul vlugte nie, gee ons nog steeds om oor hulle reis. Ek beveel hierdie oplossing baie sterk aan vir enige lughawe, groot of klein, om waardevolle terugvoer te kan ontvang. – Jonas Haak, Hoof Uitvoerende Beampte van Kristianstad Österlen Lughawe.




Prys Kwotasie Navraag

Vul die onderstaande vorm in. Maak seker jy voltooi al die velde en maak seker dat jy 'n landskode of telefoon nommer en korrekte e-pos adres voorsien.
Dien asb. jou aansoek in Sweeds, Engels, of Russies in.

Maatskappy *


Naam *


Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *


E-pos *


Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *


Gemorspos Vraag

4+4= *

* Newsletters from Examinare
Jy sal outomaties ons maandelikse nuusbrief ontvang, maar jy kan die subskripsie met een kliek kanselleer.