Industrie Terugvoer Oplossings deur Examinare.

Kies jou industrie hier onderaan gelys om van ons beskikbare oplossings te besigtig, of kontak ons gerus vir 'n oplossing spesifiek nagevors vir jou maatskappy.

industry:airports
Lughawe Terugvoer Sisteme.

Die enigste oplossing op die mark wat enige plek geïmplementeer kan word, sonder die onkostes verbonde aan unieke integrasies of hardeware.

Lees meer

industry:clinics
Pasiënt / Kliënt Tevredenheid Opnames vir klinieke.

Die Kliniek Evalueerder is 'n oplossing vir die beheer van kliënt tevredenheid asook die kwaliteit van voorsiende dienste Een van die unieke kenmerke van die Kliniek Evalueerder is die ingeboude VA (Visuele Analoogskaal).

Lees meer

industry:delivery
Outomatiese Terugvoer Oplossings vir Bystand & Aflewering.

Buite die boks oplossings vir Aflewerings Terugvoer van Examinare. Vind uit hoe deeglik jou aflewerings vennoot hulle pligte uitvoer.

Lees meer

industry:e-commerce
Terugvoer Oplossings vir E-handel.

Ons bied bystand aan jou om geoutomatiseerde kliënte terugvoer te ontvang, deur die integrasie met jou e-handel sisteem. Ons ontwerp verpersoonlikde integrasies vir jou e-handel platform, ongeag van die diensverskaffer.

Lees meer

industry:education
Outomatiese Opleiding Kursus Evaluasie.

Evalueer jou opleiding kursus met die maklik-om-te-gebruik outomatiese tevredenheid opname sagteware. Class Evaluator is die opleiding kursus evaluasie sagteware wat ontwerp is deur Examinare.

Lees meer

industry:hotel
Hotel Kliënt Tevredenheid Paneelbord (HCSD)

Wanneer jy na jou gaste se opinies luister, weet jy wat verander moet word, kan jy verwagtinge oortref, en meer geld verdien.

Lees meer

industry:mysteryshopping
Die mees effektiefste Raaisel Koop Sagteware wat jy ooit sal gebruik.

Die Winkel Evalueerder is die Mystery Shopping platform van Examinare. Met behulp van hierdie platform kan jy klante, uitgawes en kliënte terugvoer monitor.

Lees meer

industry:newsletter-agencies
Monitor Diens- of Nuusbrief Kansellasies

Die Hoekom Kanselleer opsie is die een stop plek om inligting en ware feite in te win oor waarom jou kliënte hulle dienste of nuusbrief subskripsies kanselleer.

Lees meer

industry:onlinebusiness
Besigheid Terugvoer Oplossings.

Webblad Opnames, Kliënte Area implementasie en Terugvoer Oplossings is wat die Hedendaagse Besigheid benodig. Behou getroue kliënte en maak so jou besigheid sterker.

Lees meer

industry:restaurant
Restaurant Kliënt Tevredenheid Paneelbord (RCSD)

Deur ag te slaan op jou gaste se voorstelle, weet jy waar daar verbeterings bygebring kan word om sodoende meer geld te kan maak.

Lees meer

industry:retail
Kleinhandel Opnames koppel aan die POS sisteme.

Ontvang waardevolle terugvoer, diens evaluasie, en kliënte insae, met behulp van opnames gebaseer op werklike aankope.

Lees meer




Prys Kwotasie Navraag

Vul die onderstaande vorm in. Maak seker jy voltooi al die velde en maak seker dat jy 'n landskode of telefoon nommer en korrekte e-pos adres voorsien.
Dien asb. jou aansoek in Sweeds, Engels, of Russies in.

Maatskappy *


Naam *


Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *


E-pos *


Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *


Gemorspos Vraag

9+9= *

* Newsletters from Examinare
Jy sal outomaties ons maandelikse nuusbrief ontvang, maar jy kan die subskripsie met een kliek kanselleer.