Werknemer Tevredenheid Opnames.

Wanneer kliënte met jou maatskappy besigheid doen, is dit meerendeels met jou werknemers waarmee hulle in kontak is. Onvervulde verwagtinge vanaf jou werknemers in jou maatskappy sal kliënt kommunikasie beïnvloed.

Hoofredes vir Werknemer Tevredenheid Opnames.

Wanneer jy 'n besluit geneem het, is ons hier om bystand te lewer.

Ongelukkige werknemers het 'n negatiewe invloed op jou besigheid.

Wanneer kliënte met jou maatskappy besigheid doen, is dit meerendeels met jou werknemers waarmee hulle in kontak is. Onvervulde verwagtinge vanaf jou werknemers in jou maatskappy sal kliënt kommunikasie beïnvloed.

Ongelukkige werknemers sal nie lojaal wees aan jou maatskappy nie, en sal die eerste aanbod wat hulle van 'n ander maatskappy ontvang, aanvaar. In erge gevalle sal jou werknemer jou besigheid dalk verlaat om by een van jou mededingers te gaan werk. Dis meerendeels jou werknemers wat met jou kliënte werk, en ongelukkige werknemers kan dalk 'n verlies aan besigheid aanbring.


Jou besigheid lei 'n verlies aan inkomste vir elke werknemer verloor.

Die aanvanklike verlies ontstaan wanneer die maatskappy tyd moet afstaan om 'n nuwe werknemer in diens te neem en op te lei. Nog 'n verlies, is die verlies aan kliënte. Omdat 'n nuwe werknemer nog in die opleiding stadium is en nie sy voorganger se skoene so vinnig kan volstaan nie, verloor kliënte die gevoel van veiligheid binne jou maatskappy.

Om uitgawes gespandeer aan die opleiding van nuwe werknemers vir ou posisies te vermy, moet jy pro-aktief optree. Dit beteken jou maatskappy hoort op 'n meer gereelde basis werknemer tevredenheid opnames uit te stuur. Deur 'n werknemer opname elke ses maande (of tot elke drie maande) uit te voer, laat jou toe om vroegtydig van probleme bewus te word wat as gevolg van 'n verlies aan mannekrag kan ontstaan.


Gelukkige werknemers is produktief en goeie toekomstige vennote.

Jy sal as 'n werkgewer pro-aktief moet wees. Dit beteken dat jy op 'n gereelde basis met jou werknemers moet opvolg. Al gee die werknemers negatiewe terugvoer, is dit belangrik om na hulle kwellinge te luister, ongeag hoe kleinlik hulle kwessies mag voorkom. Die kleinste besonderheid moet reggestel word. Motiverings vlakke van jou werknemers mag verbeter as die kwessies wat hulle genoem het, reggestel word. Jou werknemers sal dalk ook maatskappy kwellinge in die opname noem. Dit is dan 'n uitnodiging aan jou om hierdie probleme verantwoordelik op te los. Na die regstelling van enige genoemde probleme, volg weer na 'n maand met jou werknemers op om sekerheid te ontvang of die probleme werklik opgelos was en of die werknemers tevrede is.

Werknemers is die lewensbloed van jou organisasie. Indien hulle gelukkig is, sal jy gelukkig wees. Dit kan veral gesien word in die hoeveelheid verkope wat hulle genereer.


Kliënte is aangetrokke na maatskappye wat na hulle werknemers omsien.

Maatskappye wat vir hulle personeel sorg, het selde die probleem met die aanstel van nuwe werknemers. As jou werknemers vir jou wil werk, sal jou kliënte ook. Kliënte is aangetrokke na maatskappye wat vir hulle sorg. 'n Kliënt voel bv. welkom as 'n gelukkige werknemer vir hulle glimlag tydens 'n interaksie. Daardie gevoel sal nie vervaag nie.


Nou dat jy die besluit geneem het: Begin vandag nog werknemer terugvoer insamel.

Examinare bied 'n kragtige, gebruikersvriendelike oplossing aan vir die opstel van werknemer terugvoer opnames. Aangesien ons al die tegnologie voorsien om terugvoer vanaf jou personeel te ontvang, kan jy hierdie tyd wat bespaar word gebruik om 'n beter werkgewer aan jou personeel te wees. Maak werk van die probleme wat jou personeel in die opnames noem. Laat jou personeel spesiaal voel en laat hulle sien dat jy beskikbaar is om hulle kwessies aan te spreek. Ons is deurentyd beskikbaar om aan jou bystand te lewer en antwoorde te bied vir jou vrae en bekommernisse. Ons maak dit ons verantwoordelikheid om die bes moontlike oplossings vir jou maatskappy aan te bied.




Prys Kwotasie Navraag

Vul die onderstaande vorm in. Maak seker jy voltooi al die velde en maak seker dat jy 'n landskode of telefoon nommer en korrekte e-pos adres voorsien.
Dien asb. jou aansoek in Sweeds, Engels, of Russies in.

Maatskappy *


Naam *


Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *


E-pos *


Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *


Gemorspos Vraag

8+1= *

* Newsletters from Examinare
Jy sal outomaties ons maandelikse nuusbrief ontvang, maar jy kan die subskripsie met een kliek kanselleer.