Oplossings vir CSAT (Kliënt Tevredenheid Indeks)

CSAT (Kliënt Tevredenheid Indeks) is een van die mees eenvoudig tog kragtigste kenmerke wat jy in jou opnames en vraelyste kan gebruik. Die ingewikkeldheid van die CSAT kan 'n uitdaging wees, en hieroor ontwerp Examinare unieke oplossings wat met die Examinare Opname Toepassing saamwerk. Op hierdie wyse kan ons jou CSAT vertoon volgens die vrae in jou vraelys. Die bewerkings kan getoon word binne jou CRM, Intranet of enige plek van jou keuse. Hierdie stellings kan met behulp van die Examinare Opname Toepassing of deur ontwerpte oplossings van Examinare, wat CSAT bewerkings insluit, in werking gebring word.

Delivery Evaluator.

Ons program nooi jou kliënte uit om hu opinies te lewer op afgelewerde goedere, of oor maatskappye wat fisiese produkte of dienste verkoop. Kliënte data word maklik vanuit jou sisteem oorgeplaas, en sonder morsige integrasies wat gewoonlik ure kan neem. Tegniese bystand word by ons dienste ingesluit.

Dis 'n eenvoudige proses om jou sisteem te stel vir hoe lank dit moet wag voordat daar 'n geoutomatiseerde kliënte opname na die klant gestuur word.Jy kan ook die outomaties opvolg opsie aktiveer vir die geval waar jou kliënt nie binne 'n paar dae op die opname reageer nie.

Lees meer

Kursus Evaluasie

Evalueer jou opleidings kursus met ons gebruikersvriendelike outomatiese tevredenheid opname sagteware. Class Evaluator bereken jou CSAT afhangend van die modules en jy kan daarvolgens op die inligting reageer.

Class Evaluator versamel al die antwoorde in regte tyd en jy sal die uitslae op een skerm kan besigting. Indien jy gebruik maak van veelvuldige opnames, sal die uitslae beskikbaar wees as 'n opsie in die Uitslae venster.

Lees meer

Stay Evaluator

Alles is outomaties en jy verkry toegang na die data in regte tyd. Vind uit hoe om jou gaste se verblyf te verbeter met ons maklik leesbare uitslae, wat CSAT (Klient Tevredenheid Indeks), insluit.

Stay Evaluator het die vermoë om Opvolg Gaste Opnames te stuur in meer as 21 tale. Indien ons nie die taal in die taal kieslys vertoon nie, kan ons jou by staan met lokaliseering en vertaling. Loer na ons Pro Pakkette.

Stay Evaluator maak staat op die beleid van "Stel-en-Vergeet". Die uitteken proses by jou ontvangs is gebou om 'n vinnig proses te wees en die uitteken vorm sal minder as 20 sekondes neem om in te vul. Hierdie maak dit 'n eenvoudige manier om dit as deel van jou uitteken proses in werking te bring.



Lees meer

Verpersoonlikde CSAT Terugvoer oplossing - Eksklusief ontwerp vir jou besigheid.


Behalwe vir die voorraad dienste wat ons voorsien, ontwerp ons ook unieke CSAT Bewerkings sisteme wat jou in staat sal stel om jou CSAT te kan uitwerk en gevolglik enige probleme kan oplos. 'n Lae CSAT is nie die einde van die wêreld nie, maar die begin van iets nuuts. Dit is die begin van die reis om die wow-effek in jou besigheid te bewerkstellig, om sodoende meer geld te kan verdien en gelukkige en tevrede kliënte te kan behou.

Trusted Worldwide

Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

2+5= *

Newsletters from Examinare

Latest News

Service quality survey with Delivery Evaluator.

When creating a service quality survey there is a lot of factors involved in the project. It is not something that you should take lightly. Templates and word files that you can download online are not...

Lees meer

What is churn rate? The Whycancel team answers.

Today churn rate has become a popular expression, before most call-centers and telemarketing was using it more than the average companies. With all the reaction of Covid-19 and when more and more companies...

Lees meer

New Design and new services - Happy 2021!

We all have had the turbulent year 2020, the Corona virus has made its impression in the world and making some businesses change their ways, some has stopped operations and some have scaled-down.We here...

Lees meer